Ezelfontein NGK Primary

Ezelfontein NGK Primary Werk is EDEL.

GRAAD R-OPVOEDER BENODIG’n Graad R-opvoeder word benodig vanaf 14 September tot 22 Oktober 2026.Aansoeke sluit:11 Septem...
10/09/2026

GRAAD R-OPVOEDER BENODIG

’n Graad R-opvoeder word benodig vanaf 14 September tot 22 Oktober 2026.

Aansoeke sluit:
11 September 2026 om 12:00

🌸 Gelukkige Sekretaressedag! 🌸Baie dankie vir alles wat juffrou Aida elke dag vir ons skool doen. Jou harde werk, vriend...
02/09/2026

🌸 Gelukkige Sekretaressedag! 🌸

Baie dankie vir alles wat juffrou Aida elke dag vir ons skool doen. Jou harde werk, vriendelikheid, geduld en ondersteuning word opreg waardeer.

Jy is ’n belangrike deel van ons skool en ons is baie dankbaar om jou in ons span te hê. ❤️

It's BOK FRIDAY🏉🇿🇦💚💛Springbokke vs All Blacks.🤍🖤May the best team win!
21/08/2026

It's BOK FRIDAY🏉🇿🇦

💚💛Springbokke vs All Blacks.🤍🖤

May the best team win!

Moenie hierdie spesiale aand misloop nie. Kaartjies beskikbaar by skool. Slegs R20 per persoon💃 🕺
05/08/2026

Moenie hierdie spesiale aand misloop nie. Kaartjies beskikbaar by skool. Slegs R20 per persoon💃 🕺

Gelukkige Verjaarsdag Juffrou De Wee!🎉🌸Baie geluk met juffrou se verjaarsdag! Mag hierdie spesiale dag gevul wees met vr...
16/07/2026

Gelukkige Verjaarsdag Juffrou De Wee!🎉🌸

Baie geluk met juffrou se verjaarsdag! Mag hierdie spesiale dag gevul wees met vreugde, liefde en mooi herinneringe. Baie dankie vir juffrou se harde werk, leiding, omgee en toewyding aan ons skool.

Ons wens vir juffrou 'n jaar toe wat oorloop van goeie gesondheid, geluk, vrede en baie seëninge.

Geniet die dag!🌷🎂

Boelie-bewusmakingOns kies liefde en vriendelikheid❤️💚
05/06/2026

Boelie-bewusmaking

Ons kies liefde en vriendelikheid❤️💚

Kinderbeskerming - together we protect every child💚💚
05/06/2026

Kinderbeskerming - together we protect every child💚💚

Belangrike kennisgewing:Weens die stormweer sal die skool more, 12 Mei 2026, gesluit wees. Die skool sal wel hervat op W...
11/05/2026

Belangrike kennisgewing:

Weens die stormweer sal die skool more, 12 Mei 2026, gesluit wees.

Die skool sal wel hervat op Woensdag, 13 Mei 2026.

Mag u almal veilig wees.

Belangrike kennisgewing:Weens die stormweer sal die skool more, 11 Mei 2026, gesluit wees. Die skool sal wel hervat op D...
10/05/2026

Belangrike kennisgewing:

Weens die stormweer sal die skool more, 11 Mei 2026, gesluit wees.

Die skool sal wel hervat op Dinsdag, 12 Mei 2026.

Mag u almal veilig wees.

SPORTDAGBaie dankie aan almal wat vandag se sportdag moontlik gemaak het! 🌟 Dankie vir julle harde werk, ondersteuning e...
09/05/2026

SPORTDAG

Baie dankie aan almal wat vandag se sportdag moontlik gemaak het! 🌟

Dankie vir julle harde werk, ondersteuning en mooi gees.

’n Spesiale dankie ook aan Achtertuin Primêr vir julle deelname en ondersteuning. 👏🏅

Address

Ezelfontein
Ceres
6835

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27233123058

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ezelfontein NGK Primary posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Ezelfontein NGK Primary:

Share

Category