Die Eike VGK Primêre Skool

Die Eike VGK Primêre Skool

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Eike VGK Primêre Skool, Public School, Die Eike Road (Die Eike Farm), Ceres.

06/08/2026

🏉🏐 Uitslae | Skurweberg Sekondêr vs Die Eike Primêr
📅 5 Augustus 2026

Photos from Die Eike VGK Primêre Skool's post 27/07/2026

🎓 Toppresteerders van Kwartaal 2🎓

Baie geluk aan ons Gr 1–9 Top 5 leerders per graad! Julle harde werk en fokus het beslis vrugte afgewerp. Ons is trots op elkeen van julle! 🌟

Hou aan droom groot en werk hard – julle is op die regte pad! 💪📚

23/07/2026
Photos from Die Eike VGK Primêre Skool's post 23/07/2026

Vandag was ’n dag van stilte, trane en gebed. Ons harte is gebroke oor die verlies van ons Graad 1-leerder, Desney Struis. Mag haar familie krag en vertroosting vind in hierdie moeilike tyd. Rus sag, liefste Desney. 🕊️🤍

Photos from Die Eike VGK Primêre Skool's post 19/06/2026

Ons wil graag ons opregte dank uitspreek aan Shanidine Bezuidenhout (Springbok-vrouerugbyspeler) en haar pa, Melvin Bezuidenhout, vir hul inspirerende besoek aan ons skool vandag.

Baie dankie dat julle julle tyd afgestaan het om met ons leerders te kom gesels en julle verhaal, ervarings en waardevolle lewenslesse met ons te deel. Julle passie, deursettingsvermoë en nederigheid het ’n blywende indruk op ons almal gemaak.

Dankie dat julle bewys dat harde werk, toewyding en geloof groot drome moontlik maak.

– dit was vir ons ’n groot voorreg!

🏉🇿🇦

04/06/2026

🐟🔥 Ons skool se visbraai is hier! 🔥🐟

Ondersteun asseblief ons skool deur jou bestelling te plaas. Elke bestelling maak ’n groot verskil en help ons om ons leerders beter te ondersteun. 💚

Baie dankie vir julle ondersteuning – dit word opreg waardeer! 🙌

Photos from Die Eike VGK Primêre Skool's post 03/06/2026

Elke kind verdien om veilig, gesien en gewaardeer te voel. 💚

By Die Eike Primêr staan ons saam om ’n veilige en ondersteunende omgewing vir elke leerder te skep.

Photos from Die Eike VGK Primêre Skool's post 02/06/2026

Bella Vista Primêr Sportdag
-30/05/26

Want your school to be the top-listed School/college in Ceres?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address


Die Eike Road (Die Eike Farm)
Ceres
6835

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00