03/09/2026
KWARTAAL 3/2: Dis heerlike lente, op canvas!
Die studente het geleer hoe om perspektief in n landskap te skep. Hulle ontdek dat voorwerpe wat naby is groter lyk, terwyl voorwerpe wat verder weg is, kleiner en ligter vertoon. Die "blending" tegnieke van die lug en veld, was nog n groot hoogtepunt! ❤️🎨🌸