Sekkies vang gees. Mans personeel speel netbal teen 0/19A
Ceres Secondary School
In the heart of Ceres, lies a place which harbors potential and talent, where names are written in bright maroon and gold as the future of this small town.
Located in the heart of Ceres, where potential and talents are harbored and names are written in bright maroon and gold, in our future.
08/08/2026
๐๐ DERBY 2026 IS HIER! ๐๐
๐๐๐๐๐๐
Die wag is verby โ Derby 2026 het aangebreek! ๐ฅ๐ช
Hier is ons FEESWEEKPROGRAM ๐
๐
Maak seker jy is deel van al die opwinding, gees en pret!
SEKKIES IS MOS HEELBO!
Kom ons wys weer wat Sekkies-gees beteken! ๐ฅ๐
Kom ons maak Derby 2026 een om te onthou!
๐๐๐ช SEKKIES, KOM ONS GAAN! ๐ช๐๐
05/08/2026
Ons is opgewonde, kom ondersteun ons kinders๐ซก๐ฏ
05/08/2026
Alle belangstellendes kontak Mev Booysen by die skool, tel 023 8800177๐ฏ
20/07/2026
13/07/2026
Ceres Sekondรชr is ongelooflik trots om aan te kondig dat Hayley Hardneck in die Springbok Vrouerugbyspan opgeneem is.
Hierdie is 'n besonderse prestasie en 'n bewys van jou harde werk, toewyding en deursettingsvermoรซ. Jy is 'n inspirasie vir ons leerders, personeel en die hele Ceres-gemeenskap.
Ons wens jou alle sukses toe terwyl jy Suid-Afrika met trots verteenwoordig. Mag die Here jou beskerm, versterk en seรซn op elke tree van hierdie besondere reis.
Baie geluk, Hayley! Ceres Sekondรชr is ongelooflik trots op jou! ๐ฟ๐ฆ๐
19/06/2026
Kom ondersteun ons span wanneer ons weer die veld betree vir 'n belangrike ligawedstryd.๐โค๏ธ๐
04/06/2026
Dit beloof om opwindend te wees๐๐๐๐
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
Gardenia Avenue
Ceres
6835
Opening Hours
| Monday | 07:30 - 14:30 |
| Tuesday | 07:30 - 14:30 |
| Wednesday | 07:30 - 14:30 |
| Thursday | 07:30 - 14:30 |
| Friday | 09:00 - 13:30 |