β Elke dag by die skool = 'n sterretjie! β
Ons Graad 3-leerders verduidelik hoe hulle vir goeie bywoning beloon word.
Wanganella NGK Primer
Wanganella NGK Primer is 'n waardegedrewe skool.
Ons staan vir; Verantwoordbaarheid, Betroubaarheid, Hulpvaardigheid, Omgee, Ordentlikheid, Vriendelikheid, Netheid, Kreatiwiteit, Inoverend, Doelgerig, Lojaliteit, Dankbaarheid.
31/05/2026
π Baie geluk aan ons Graad 3-leerders van Wanganella NGK PrimΓͺr wat uitstekende skoolbywoning gehandhaaf het! π
Ons is trots op julle harde werk, toewyding en verantwoordelikheid. Hou aan om te skitter! ππ
14/05/2026
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
Wanganella Plaas
Ceres
6835
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 14:30 |
| Tuesday | 08:00 - 14:30 |
| Wednesday | 08:00 - 14:30 |
| Thursday | 08:00 - 14:30 |
| Friday | 08:00 - 14:30 |