Bella Vista Hoërskool - amptelik

Bella Vista Hoërskool - amptelik Hierdie is Bella Vista hoërskool se amptelike facebook-blad.

Thank a teacher. Los 'n comment vir wie u graag wil dankie sê. Vandag eer ons die persone wat opvoed, motiveer en bou. O...
05/10/2026

Thank a teacher. Los 'n comment vir wie u graag wil dankie sê.

Vandag eer ons die persone wat opvoed, motiveer en bou. Ons gee eer aan ons opvoeders. Met baie uitdagings stap ons elke dag in om ons beste te gee aan ons leerders.
Ons skool, ons leerders, waar ons hart en siel elke dag gegee word. Ons waardeer alles wat u insit en doen vir ons skool en gemeenskap. Al voel sommige dae harder en swaarder, stap julle steeds elke dag in met 'n glimlag en vol liefde.

NSS eksamen rooster. Ouers moet asb seker maak dat leerders elke dag leer en hulle alles insit. Die res van die gemeensk...
29/09/2026

NSS eksamen rooster. Ouers moet asb seker maak dat leerders elke dag leer en hulle alles insit. Die res van die gemeenskap word gevra om leerders te ondersteun deur hulle te motiveer en om hulle 'n veilige omgewing te skep soos bv geen harde musiek tot en met die einde van die NSS.

Volg wedstryde op DSTV kanaal 2169h25 en 13h45
29/09/2026

Volg wedstryde op DSTV kanaal 216
9h25 en 13h45

Ouers u moet asb seker maak dat u kind hierdie klasse bywoon. Dit is ter voorbereiding vir hul NSS eksamen wat reeds bin...
29/09/2026

Ouers u moet asb seker maak dat u kind hierdie klasse bywoon. Dit is ter voorbereiding vir hul NSS eksamen wat reeds binne 8 dae begin. Bywoning van leerders is kommerwekkend.

Geagte Graad 12 Ouer/ Voog
Re : Lenteskool Graad 12
Die Lenteskool sal plaasvind vanaf Maandag 28 September tot Woensdag 30 September 2026
Die bywoning van klasse vir alle leerders is verpligtend.
Vervoer vir leeders van P.A Hamlet sal soggens om 7 :30 beskikbaar wees by opklimpunte
Ons maak staat op u samewerking in die verband

Ons seuns se wedstryde kan vandag gevolg word op DSTV kanaal 216. Support asb
28/09/2026

Ons seuns se wedstryde kan vandag gevolg word op DSTV kanaal 216. Support asb

Matrikulante neem asb kennis. Ter voorbereiding vir jul NSS eksamen
27/09/2026

Matrikulante neem asb kennis. Ter voorbereiding vir jul NSS eksamen

Geagte Graad 12 Ouer/ Voog
Re : Lenteskool Graad 12
Die Lenteskool sal plaasvind vanaf Maandag 28 September tot Woensdag 30 September 2026
Die bywoning van klasse vir alle leerders is verpligtend.
Vervoer vir leeders van P.A Hamlet sal soggens om 7 :30 beskikbaar wees by opklimpunte
Ons maak staat op u samewerking in die verband

27/09/2026

2026 venue

Huge Congratulations on achieving 30 years in the Western Cape Education Department.A remarkable achievement indeed. Con...
26/09/2026

Huge Congratulations on achieving 30 years in the Western Cape Education Department.A remarkable achievement indeed. Congratulations Mr Hull and Uncle Cee.God Bless.

Geagte Graad 12 Ouer/ VoogRe : Lenteskool Graad 12Die Lenteskool sal plaasvind vanaf Maandag 28 September tot Woensdag 3...
25/09/2026

Geagte Graad 12 Ouer/ Voog
Re : Lenteskool Graad 12
Die Lenteskool sal plaasvind vanaf Maandag 28 September tot Woensdag 30 September 2026
Die bywoning van klasse vir alle leerders is verpligtend.
Vervoer vir leeders van P.A Hamlet sal soggens om 7 :30 beskikbaar wees by opklimpunte
Ons maak staat op u samewerking in die verband

Address

1 Friesland Street
Ceres
6837

Opening Hours

Monday 07:30 - 15:00
Tuesday 07:30 - 15:00
Wednesday 07:30 - 15:00
Thursday 07:30 - 15:00
Friday 07:30 - 14:00

Telephone

+27740497078

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bella Vista Hoërskool - amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Bella Vista Hoërskool - amptelik:

Share

Category