11/05/2026
Rietfontein NGK primêr
Primary school on the farm Rietfontein in the Koue Bokkeveld
11/05/2026
11/05/2026
Neem asb kennis van die amptelike skrywes
10/05/2026
24/04/2026
Vandag het die Rieties Blou aangetrek om te wys ons gee om vir kinders wat lei aan Autisme...
08/04/2026
Daar is nog plek vir gr.1 leerders wat sewe word in 2027. Kontak of besoek die skool indien u hulp benodig met aansoeke...
10/03/2026
U as ouers is steeds meer as welkom om inskrywings by die skool te kom doen, bring asb die nodige dokumentasie saam. Ouers se ID, kind se geboortepapier, bewys van adres asook kliniekkaart.
06/03/2026
Baie dankie aan Raadslid Ndaba in conjunction with The Ncawana Foundation for the school shoes that they delivered to some of our learners. Ons waardeer u bydrae tot ons leerders se opvoeding.
06/03/2026
Nuwe stoele. baie dankie WKOD, ons ontvang met dankbare harte hierdie meubels
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Rietfontein Farm
Ceres
6836
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 14:00 |
| Tuesday | 08:00 - 14:00 |
| Wednesday | 08:00 - 14:00 |
| Thursday | 08:00 - 14:00 |
| Friday | 08:00 - 13:00 |