Easy Maths Ceres

Easy Maths Ceres Easy Maths bied interaktiewe gerekenariseerde oudio visuele wiskunde klasse aan vir graad 1 - 7 stud Baie kinders sukkel met Wiskunde.

Naas tale, is Wiskunde een van die belangrikste vakke op skool. Easy Maths bied u die ideale oplossing om te verseker dat u kind floreer en presteer op die gebied. Kinders geniet die gerekenariseerde audio visuele program, oorwin enige angstigheid en onsekerheid rondom Wiskunde en toon uitmuntende resultate.

06/10/2021
WISKUNDE KLASSE - CERESEAZY MATHS bied wiskunde klasse vir Graad 1 tot 7 leerders aan. Sukkel u kind met Wiskunde?  Is h...
28/05/2021

WISKUNDE KLASSE - CERES

EAZY MATHS bied wiskunde klasse vir Graad 1 tot 7 leerders aan. Sukkel u kind met Wiskunde? Is hul angstig en onseker? Preseer hul nie na wense in die vak nie? Eazy Maths bied 'n opwindende interaktiewe wiskunde program aan vir graad 1 - 7 leerders wat al hierdie probleme oplos. Kinders leer skielik dat wiskunde maklik is, iets is wat hul kan geniet en boonop in kan presteer.
Kontak ons gerus vir meer inligting!
☎️ 083 279 0973

AANKONDIGING!!📣📢📣Eazy Maths maak Mei 2021 hul deure oop in Ceres!  Sukkel u kind met Wiskunde?  Is hul angstig en onseke...
19/04/2021

AANKONDIGING!!📣📢📣
Eazy Maths maak Mei 2021 hul deure oop in Ceres! Sukkel u kind met Wiskunde? Is hul angstig en onseker? Preseer hul nie na wense in die vak nie? Eazy Maths bied 'n opwindende interaktiewe oudio visuele wiskunde program aan vir graad 1 - 7 leerders wat al hierdie probleme oplos. Kinders leer skielik dat wiskunde maklik is, iets is wat hul kan geniet en boonop in presteer.
Kontak ons gerus vir meer inligting!
☎️ 083 279 0973

Address

21A Van Riebeeck Street
Ceres
6835

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:15
Tuesday 09:00 - 17:15
Wednesday 09:00 - 17:15
Thursday 09:00 - 17:15

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Easy Maths Ceres posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Easy Maths Ceres:

Shortcuts

Share