H.M BEETS Dagsorgsentrum

H.M BEETS Dagsorgsentrum H.M Beets is n plek van liefde en omgee. Jou kind is my kind en my kind is jou kind

Heritage day celebrations🇿🇦"No bag Day"🎈
20/09/2024

Heritage day celebrations🇿🇦
"No bag Day"🎈

Disco Dan's💃🤗🥰
22/06/2024

Disco Dan's💃🤗🥰

07/04/2024

Qns sal more 8 APRIL toe wees as gevolg van weers omstandighede , maar sal Dinsdag 9 APRIL weer oop wees

Happy 60th Birthday Juffrou B🥳😇
23/03/2024

Happy 60th Birthday Juffrou B🥳😇

Juffrou Betta wat n voorreg is dit vandag om jou geluk te kan wens☺️60 Genade jare dit wil gedoen wees😇Eerstens kom al d...
23/03/2024

Juffrou Betta wat n voorreg is dit vandag om jou geluk te kan wens☺️60 Genade jare dit wil gedoen wees😇Eerstens kom al die lof en eer Onse Hemelse Vader toe dat hy Juffrou Betta nog so lank uitgespaar het en mag hy nog vele mooi jare by Juffrou Betta se lewe voeg🙏Dankie vir die liefdevolle mens wat Juffrou Betta is🙌Dankie vir al die liefde en omgee teenoor ons kindertjies sowel as personeel🫶❤️Mag God Juffrou Betta oorvloedig seen met KRAG, GESSONDHEID, VREDE, EN VREUGDE🙇Geniet die aftrede ons gaan Juffrou Betta baie mis🥹Dankie vir al die goue jare wat u toegewy het aan H.M Beets Bewaarskool🥰😇

02/01/2024

Send a message to learn more

02/01/2024

Vanaf H.M Beets Personeel wil ons graag een en elke ouer n geseende en voorspoedige nuwe jaar toewens🙏
Ons heropen Woensdag 10 Januarie 2024 vir oud en nuwe leerders
Indien daar enige navrae is kan u die skool kontak op die volgende nommer 0233161614

Send a message to learn more

Geseende verjaarsdag Juffrou Betta😇♥️
23/03/2023

Geseende verjaarsdag Juffrou Betta😇♥️

Address

Lyel Street 31
Ceres
6835

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when H.M BEETS Dagsorgsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to H.M BEETS Dagsorgsentrum:

Shortcuts

Share

Category