Bella Vista Primêr Skool

Bella Vista Primêr Skool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bella Vista Primêr Skool, School, Waboom Street, Ceres.

Familie roudiens asook begrafnis reëlings van Me. Visagie.
23/09/2026

Familie roudiens asook begrafnis reëlings van Me. Visagie.

Ons deel graag die reëlings ivm onderstaande inligting namens die skool.
18/09/2026

Ons deel graag die reëlings ivm onderstaande inligting namens die skool.

Met diepe hartseer neem ons kennis van die afsterwe van Estelle Visagie, Finansiële Beampte van Bella Vista Primêr.Ons i...
16/09/2026

Met diepe hartseer neem ons kennis van die afsterwe van Estelle Visagie, Finansiële Beampte van Bella Vista Primêr.

Ons innige simpatie en meegevoel aan haar gesin, familie, vriende en kollegas. Mag die mooi herinneringe aan Estelle tot troos wees in hierdie moeilike tyd.

Rus sag, Estelle. 🕊️

Jy wil hierdie een nie misloop nie...kom en geniet die aand saam met ons 🌟
08/09/2026

Jy wil hierdie een nie misloop nie...kom en geniet die aand saam met ons 🌟

04/09/2026
Ons skool is baie trots op die 3 leerders wat opgeneem is in witzenberg o12 rugbyspan.
12/08/2026

Ons skool is baie trots op die 3 leerders wat opgeneem is in witzenberg o12 rugbyspan.

Ons stel bekend die wenners van Mnr & Mej Bella Vista Primêr 2026
08/08/2026

Ons stel bekend die wenners van Mnr & Mej Bella Vista Primêr 2026

U wil dit nie misloop nie.
27/07/2026

U wil dit nie misloop nie.

Address

Waboom Street
Ceres

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bella Vista Primêr Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category