07/09/2026
🌹Hierdie is 'n "bargain" 1000!!
🌹Ek verduidelik gou hoe jy by dit gaan baat!!
🌹By dié tyd weet jy verseker dis Mari wat lekker met jou gesels!!
🌹 Ek deel graag die volgende met jou:
🅰️ My aanlyn bra, swemklere ens. klasse word deur myself aangebied!
🍒 Belangrik: As jy een of 4 koop, is hul joune vir altyd!!
🍒 Op die oomblik op goeie afslag!!
🍒 Jy koop direk by Marinique!
🍒 Geen middelman nie, Loumi help met graagte as jy sukkel!!
🍒 Ek bied die klas net soos ek dit in die winkel sou aanbied!!
🍒 En..... jy werk, kyk, rewind en kyk weer!!
🍒 Sielsterapie op Steroids!!'
🍒 Grootste bargain jy koop jou volledige lycra pakket by ons!!
🍒 Afgelewer by jou voordeur!!
🅱️ 8⁸Unieke hand en vinger ontwerp klasse!! 100% suksesvol!!
🍓 Ek glo dis 'n Gawe van Bo!!
🍓 Pryse wissel van R80 tot R150!
🍓 Beproef met studente oor 35 jaar!
🍓 Probeer gerus, en deel my Gawe!!
🍓 Van T Hemde tot Langbroeke!
🍓 En... Rompe, rokke en baadjies!!
🍓 Weereens, joune vir altyd!!
Ek, Mari van Marinique deel op so 'n manier my kennis van God Gegee met JOU!!
🌹Vir enige info of vrae:
☎️ 012 667 1650
✔️Vra vir Loumi of Mari: 9vm-4nm!!................OF... email ons:
🖱[email protected]
📱0636434726
🙏 Groot guns: Like & Share asseblief met jou vriendinne!🙏