Simply Brilliant Learner Support

Simply Brilliant Learner Support My 'Exam Survival' bokse is ontwerp om leerders optimaal te motiveer tydens eksamens.

As ’n praktisyn in akademiese welstand bied ek studiemetodekursusse aan wat fokus op verskeie opsomtegnieke, memoriseringstegnieke, tydsbestuur en motivering vir leer. Mind Moves is an intervention movement programme aimed at children from 6-18 years. At Mind Moves we address barriers to learning and recommend tailor made programmes, by assessing children 1:1 to get to the root of the problem of learning barriers. We also establish preferred learning styles and Mind Dynamix Dominance Profiles to reveal dominant learning strengths; find out why children struggle to learn and what holds them back at in school; learn what steps to take and help them to become academic achievers, improve their marks and succeed at school. Our services also include:

Study fitness programmes
School readiness assessments
Interactive Mind Moves Workshops

Mind Moves removes any notion that a child is unable to learn!

Feedback Friday🥳My liefste Dehlia! Ek het elke oomblik saam met hierdie dogter geniet (en saam haar broer). Die entoesia...
25/09/2026

Feedback Friday🥳
My liefste Dehlia! Ek het elke oomblik saam met hierdie dogter geniet (en saam haar broer). Die entoesiasme, inkoop, toepassing, alles was net so awesome. En toe Dehlia my die een middag vertel hoe sy haar werk opgesom het soos ek haar geleer het ... hoe maklik sy dit toe kon leer en hoe goed dit gegaan het met haar vraestel ... kyk my hart wou sommer oorborrel van vreugde!😁

Feedback Friday🥳Hierdie 2 kinders het my hart behoorlik laat warm klop.❤️Hul het eintlik die kursus individueel gedoen, ...
18/09/2026

Feedback Friday🥳
Hierdie 2 kinders het my hart behoorlik laat warm klop.❤️Hul het eintlik die kursus individueel gedoen, so ek kon lekker kwaliteit-tyd met elkeen spandeer. Hul het egter die laaste sessie saam voltooi, en wow, watter span is hul tog nie! Hul vul mekaar perfek aan.😮 Die Dartnall-span is iets besonders!

Feedback Friday 🥳Ek het elke oomblik saam met hierdie talentvolle dogter en haar ma geniet. Vlieg hoog, Hailey, jy is 'n...
10/09/2026

Feedback Friday 🥳
Ek het elke oomblik saam met hierdie talentvolle dogter en haar ma geniet. Vlieg hoog, Hailey, jy is 'n besonderse kind!

Feedback Friday 🥳Nie meer bang om te begin leer nie is EEN GROOT WEN! Super trots op hierdie seun.
04/09/2026

Feedback Friday 🥳
Nie meer bang om te begin leer nie is EEN GROOT WEN! Super trots op hierdie seun.

Feedback Friday 🥳Terwyl die meeste kinders hul skoene uitgeskop het en begin ontspan het, het hierdie Graad 8 dogter na ...
21/08/2026

Feedback Friday 🥳
Terwyl die meeste kinders hul skoene uitgeskop het en begin ontspan het, het hierdie Graad 8 dogter na haar Junie-eksamen hierdie kursus kom doen. Sy is superslim en superoulik. Sy het haarself verbaas met hoeveel vinniger en makliker sy kan leer wanneer sy nie harder leer nie, maar slimmer leer! Hierdie besige, sportiewe, talentvolle jong dame gaan nou meer tyd hê vir ander dinge ... want sy weet nou hoe om vinniger en makliker te leer! Jy is awesome, Danike! 💙

Feedback Friday 🥳Kyk, hul sê mos klein botteltjie, groot gif ... so iets. Wel, hierdie is 'n klein Graad 5 lyfie, met di...
14/08/2026

Feedback Friday 🥳
Kyk, hul sê mos klein botteltjie, groot gif ... so iets. Wel, hierdie is 'n klein Graad 5 lyfie, met die volwassenheid van 'n Hoërskool kind! Ek wou 'n paar keer vra om haar geboortesertifikaat onder oë te kry.🧐 Jy is fantasties, Illané. Niks gaan jou onderkry nie. Inteendeel, watch this space!!!!

Feedback Friday 🥳Kyk, as 'n kind se oë eers blink in 'n klas, dan weet ek: hul koop in. Annemi was so 'n kind! Ek is sup...
07/08/2026

Feedback Friday 🥳
Kyk, as 'n kind se oë eers blink in 'n klas, dan weet ek: hul koop in. Annemi was so 'n kind! Ek is super trots op jou, Annemi! Jy is superslim en gaan amazing doen, dit weet ek! 💙

Feedback Friday 🥳Hierdie skattige Graad 5 dogter was 'n absolute plesier om mee te werk! Sy het groepsklasse bygewoon en...
31/07/2026

Feedback Friday 🥳
Hierdie skattige Graad 5 dogter was 'n absolute plesier om mee te werk! Sy het groepsklasse bygewoon en na die tyd 'n ekstra opsomsessie 1:1 kom doen. Dit was so lekker vir my om 1:1 te kon begin (met die breinprofiel) en weer 1:1 te kon eindig met die opsomsessie. Kyk, toe sy na daai opsomsessie uitstap, toe weet ek: sy het dit. Sy gaan amazing doen!!!! Trots op jou, Milea!💙

Feedback Friday 🥳Hierdie Graad 4 seun is iets besonders! Nie net was hy 'n ster in die klas nie, hy het die werk sy eie ...
24/07/2026

Feedback Friday 🥳
Hierdie Graad 4 seun is iets besonders! Nie net was hy 'n ster in die klas nie, hy het die werk sy eie gemaak. Ingekoop, deelgeneem, toegepas. My hart wil bars van trots op hierdie ou'tjie!

Feedback Friday 🥳Ek is ook hartseer dat dit klaar is, Bernice. Hierdie 2'tjies❤️. Ek is oortuig dat enige onderwyser wat...
05/06/2026

Feedback Friday 🥳
Ek is ook hartseer dat dit klaar is, Bernice. Hierdie 2'tjies❤️. Ek is oortuig dat enige onderwyser wat al met hul te doene gehad het met my sal saam stem - hulle is amazing! So leergierig, so goed gemanierd en super positiewe houdings. Dankie julle 2'tjies, dit was LEKKER!

Address

Eldo Lakes West, Campbell Str
Centurion
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Simply Brilliant Learner Support posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Simply Brilliant Learner Support:

Shortcuts

Share

Category