Tjokkies baba en kleuter akademie

Tjokkies baba en kleuter akademie Ons is permanent toe van 28 Maart 2024

31/03/2024
Dankie Tjokkies! Jy was so goed vir ons! Ons was mammas vir baie!Ons was lief vir elkeen!Ons was n skool waar dit vir el...
28/03/2024

Dankie Tjokkies!
Jy was so goed vir ons!
Ons was mammas vir baie!
Ons was lief vir elkeen!
Ons was n skool waar dit vir elkeen hulle ander huis was!
Ons het die mooiste memories!
Ons harte is seer!
Om totsiens te se is nie maklik nie…

Dankie Ouma Stella jy was Ouma vir baie.
Die lekker kos gaan ons beslis mis.
Dankie Tryphina jy was Ouma se regte hand in die kombuis, Niemand kan n waatlemoen sny soos jou.
Dankie Joeline, Jy was ons babas se ander mamma, met jou sagte hart.
Dankie Kgmotso jy was Joeline se Tjomma in die baba klas, daar is baie wat jou lief het.
Dankie Monicka jy was vir baie kinders so lief en hulle hulle vir jou, jou sagte hart.
Dankie Caren, jy was vir baie lief en almal se mamma, jy vir Tjokkies ook baie beteken en vir elke kind.
Jou se goed wat afgeprint het op baie.
Deone vir jou kan ons net Dankie se want jy het die begin 13 jaar terug uit n motorhuis, jou drome het waar geword en jy so baie kinders se harte geraak en groot mense!
Mag Liewe Jesus elkeen se hartseer hart vandag ekstra vas hou.
Dankie vir Tjokkies die plekkie in ons hart wat altyd ingeprint sal bly.
Ons was Tjokkies!

Tjokkies sal hulle deure toe maak vandag 28/03/2024
Maar ons sal ALTYD daar wees vir elkeen!
Baie liefde
Tjokkies Juffies❤️

Tjokkies se laaste “easter egg hunt”
28/03/2024

Tjokkies se laaste “easter egg hunt”

❤️
14/03/2024

❤️

Herfs bome 🍁
12/03/2024

Herfs bome 🍁

🤍
11/03/2024

🤍

Address

Centurion
0157

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tjokkies baba en kleuter akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share