12/06/2025
TERUGFLITS-DONDERDAE: EERSTE ONDERWYSERS
Kyk net dié spesiale oomblik – die eerste onderwyserskorps van Hoërskool Centurion!
Hier het alles begin… met ’n passie vir onderwys en ’n droom om ’n verskil te maak.