Tina Cowley Reading Centre/Leessentrum - PVR-Irene

Tina Cowley Reading Centre/Leessentrum - PVR-Irene Tina Cowley Pierre van Ryneveld-Irene Reading Centre in Centurion Gauteng. Tina Cowley Pierre van Ryneveld -Irene Leessentrum in Centurion Gauteng.

At Tina Cowley Pierre van Ryneveld we believe readers are achievers. We want to help students who experience barriers to reading and learning. As a result this will better their overall academic performance and confidence. By Tina Cowley Pierre van Ryneveld glo ons mense wat kan lees sal groot dinge in die lewe bereik. Ons wil leerders help wat sukkel om te lees en te leer. Gevolglik sal dit hulle akademie verbeter en in die proses ook hulle vertroue.

Study Course 28 September until 30 September 2026 📚 Work smarter not harder 📚 Where the grass is always greener.Readers ...
28/09/2026

Study Course 28 September until 30 September 2026
📚 Work smarter not harder 📚
Where the grass is always greener.
Readers are achievers

Happy Heritage Day!Today we celebrate the beautiful diversity of South Africa, our people, our languages, our cultures a...
24/09/2026

Happy Heritage Day!

Today we celebrate the beautiful diversity of South Africa, our people, our languages, our cultures and the stories that make us who we are. Every story we read and every story we share helps keep our heritage alive for the next generation.

Our people. Our stories. Our country.

Ons erfenis is meer as net ons verlede, dit is die stories wat ons vertel, die tale wat ons praat en die waardes wat ons aan die volgende geslag oordra.

Saam lees, leer en bou ons aan ’n helderder toekoms.

Gelukkige Erfenisdag!

A few days to reset and recover, before we make a final push towards the end of year.Enjoy your holidays!
23/09/2026

A few days to reset and recover, before we make a final push towards the end of year.
Enjoy your holidays!

Book an evaluation today
15/09/2026

Book an evaluation today

14/09/2026
Ons maak ‘n verskil
28/08/2026

Ons maak ‘n verskil

Skakel ons vandag
20/08/2026

Skakel ons vandag

Luister al ons weetgierige en leergierige graad R maats. Julle gaan amper graad1 toe. Kom leer speel-speel by ons sentru...
19/08/2026

Luister al ons weetgierige en leergierige graad R maats. Julle gaan amper graad1 toe. Kom leer speel-speel by ons sentrum sodat graad 1 nog lekkerder gaan wees. Kontak Luzea 0823908514

AANDAG Gr1 mammas!!! Lees is alles!! As jou kind kan lees, kan jou kind in die skool funksioneer en presteer.Ons Gr1's m...
17/08/2026

AANDAG Gr1 mammas!!!

Lees is alles!! As jou kind kan lees, kan jou kind in die skool funksioneer en presteer.

Ons Gr1's moet 80 wpm (woorde per minuut) kan lees teen die einde van die jaar. Dis baie vinnig. Dit is ook die pas waarteen die kurrikulum aangebied word. Moenie agter raak nie. Maak jou kind se leesvaardighede sommer nou sterk vir die jare wat kom.

Ons werk aan:
➡️Leespoed
➡️Vaslegging
➡️Spelling
➡️En nog baie meer

Die sleutel tot sukses is oefening en herhaling op ń gereelde basis.

Lees is ń belegging in jou kind se toekoms.

Kontak my gerus vir meer inligting.
Luzea by 082 882 5290
[email protected]
Tina Cowley Leessentrum Pierre van Ryneveld & Irene.

Address

130 Mustang Avenue, Pierre Van Ryneveld
Centurion
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tina Cowley Reading Centre/Leessentrum - PVR-Irene posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Tina Cowley Reading Centre/Leessentrum - PVR-Irene:

Shortcuts

Share

Category