Springbokkie Kleuterskool

Springbokkie Kleuterskool Ons bied Christelik gefundeerde onderwys met liefde en sorg. Kinders groei fisies, intellektueel, emosioneel en geestelik. Onderrig deur Christelike beginsels.

Elke kind is unieke daarom skep ons ’n leeromgewing vol nuuskierigheid en respek vir ’n sterk grondslag en ’n blink toekoms. Springbokkie Kleuterskool spog met;

Gegradueerde / Gekwalifiseerde onderwyseresse.
‘n Geskoolde en ervare assistent vir elke klas.
‘n Lae kind tot onderwyser ratio (klein klassies vir meer individuele aandag). Hoë akademiese standaarde, in ‘n liefdevolle en huishoudelike

omgewing. Ontwikkeling van skoolgereedheid. Goed toegeruste speelterreine vir verskillende ouderdomsgroepe. Uitstekende opvoedkundige leer materiaal. Uitkoms gebaseerde kwartaalikse assessering, en kwartaalikse vorderingsverslae. Gereelde opvoedkundige instappies soos die Brandweer, Tandarts, Polisie ens. Twee-weeklikse poppekas vertonings, en bak-en-brou dae.
‘n Warm ontbyt vir elke kind, en ‘n gebalanseerde middag-ete vir alle voldag kinders, gemaak deur ‘n kok op ons perseel.
‘n Verskeidenheid buite-muurse aktwitweite. Jaarlikse funksies soos Sportdag, Mamma-dag, Pappa-dag, Oupa-en Ouma-dag en Konserte.
‘n Vakansieskool! Personeel opgelei in basiese noodhulp en brandgevaar. Uitstekende sekuriteit in die vorm van;
o Toegangsbeheer. o 24-uur reaksie-eenheid. o Kring-televisie (CCTV) kamera’s in die klasse en op die perseel vir die veiligheid van almal.

Address

145 SPRINGBOK Street
Centurion
0149

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27848818818

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Springbokkie Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Springbokkie Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category