Hoërskool Zwartkop Alumni

Hoërskool Zwartkop Alumni Hierdie is Hoërskool Zwartkop se amptelike alumniblad wat deur bemagtige persone bestuur word.

08/09/2026
08/09/2026
06/09/2026
27/08/2026

SPORT: Zwartkop smaak soete sukses in Plaatliga van Noordvaal Cup toernooi

Hoërskool Zwartkop is die onbetwiste kampioen van die Noordvaal Cup skolerugby toernooi se Plaat-afdeling, nadat hulle hul sterkste teenstander in dié liga die afgelope naweek oortuigend in die eindstryd geklop het om ’n droom-seisoen in triomf te laat eindig. Lees meer en sien nog foto's en kyk video> https://tinyurl.com/244uyvrd

Matrieks 2006! Kom kuier saam by julle 20 jaar rëunie!Saterdag, 5 September 202614h30 Skool toer16h00 Rëunie by Zwarrie ...
24/08/2026

Matrieks 2006! Kom kuier saam by julle 20 jaar rëunie!

Saterdag, 5 September 2026
14h30 Skool toer
16h00 Rëunie by Zwarrie Zone

Vir meer inligting kontak [email protected]

Of sluit aan by die Matrieks 2006 whatsapp groep by skakel
https://chat.whatsapp.com/HZ8p7W1ngDVGuHCgTLztXC

Ons hoop ons sien julle daar vir ‘n heerlike Zwarrie-vibe kuier!

Ons is baie opgewonde. Dis Noordvaal finaal! Alumni, kom kuier saam met ons langs ons tuisveld en beleef ons Zwarrie-gee...
19/08/2026

Ons is baie opgewonde. Dis Noordvaal finaal! Alumni, kom kuier saam met ons langs ons tuisveld en beleef ons Zwarrie-gees.

Karla Pretorius, ‘n oud-Zwarrie, was deel van die Suid-Afrikaanse netbal span wat Suid-Afrika tydens die Statebondspele ...
18/08/2026

Karla Pretorius, ‘n oud-Zwarrie, was deel van die Suid-Afrikaanse netbal span wat Suid-Afrika tydens die Statebondspele in Glasgow verteenwoordig het. Baie geluk. Ons is Zwarrie-trots!

Die groot semifinaal is hier! Kom ondersteun ons manne wanneer hulle die stryd op Zwarriebodem aanpak.Wie sien ons daar?...
14/08/2026

Die groot semifinaal is hier!
Kom ondersteun ons manne wanneer hulle die stryd op Zwarriebodem aanpak.

Wie sien ons daar? 👊🏼🏉

Zwartkop Alumni is baie opgewonde om NxT-Gen Zwarries in 2027 te verwelkom. Hulle gaan nuwe spore trap waar hul Zwarrie ...
05/08/2026

Zwartkop Alumni is baie opgewonde om NxT-Gen Zwarries in 2027 te verwelkom. Hulle gaan nuwe spore trap waar hul Zwarrie Alumni ouers diep spore gelos het.

Address

2 Mopani Road
Centurion
0172

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Zwartkop Alumni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category