Excelsior aanlyn leersentrum

Excelsior aanlyn leersentrum Vision
Excelsior Centre is dedicated to facilitate and support learners enrolled in online school curricula.

Vision - Excelsior Teneo Online and Tutoring Centre focuses on assisting learners following the Teneo Online School curriculum to complete all required assessments per term to meet the criteria for promotion at the end of each school year. The tutor centre section of Excelsior provides these learners the opportunity to take extra classes with subject specialists in a variety of subjects should ext

ra help be necessary. Mission - Excelsior Teneo online and tutoring centre wants to keep abreast of the times in which we all find ourselves. We are fully committed to assisting learners in these modern times with electronic advances and challenges, to successfully bridge the challenges of the future in a safe environment. Our goal is that learners will develop into successful adults who can contribute to the future of our country.

D-dag - Excelsior Akademie nooi u graag uit na ons aanlyn opedag 18:00 op  Donderdag 6 November.           RSVP asb op d...
05/11/2025

D-dag - Excelsior Akademie nooi u graag uit na ons aanlyn opedag 18:00 op Donderdag 6 November.

RSVP asb op die skakel hier onder:
https://forms.gle/tohMYS1hSJeHeiXx5

Soms is dit wat jou terug hou net in jou kop.Is jou kind ongelukkig by die skool? Die gedagte aan tuisonderrig het dalk ...
03/11/2025

Soms is dit wat jou terug hou net in jou kop.

Is jou kind ongelukkig by die skool? Die gedagte aan tuisonderrig het dalk al by jou opgekom, maar dit klink seker na 'n logistieke nagmerrie.
Jy werk. Wie gaan toesig hou? Wie gaan seker maak al die take word betyds ingegee? Wat van hulp as hulle met 'n vak sukkel? En die grootste vrees... wat van sosialisering? Gaan jou kind nie eensaam en sosiaal afgestomp raak by die huis nie?
Dit is presies hierdie kopsere waarvoor Excelsior die oplossing het.
Laat ons daardie bekommernisse vir jou hanteer. By Excelsior is daar gekwalifiseerde onderwysers wat deur die dag toesig hou en seker maak die werk word gedoen en ingegee. As 'n kind vashaak, is ons daar om te help—ons het selfs 'n wiskunde-tutor op aanvraag beskikbaar.
En sosialisering? By ons is jou kind nie alleen nie. Pouses kuier die leerders heerlik saam, en ons hou elke kwartaal pretdae vir die nodige ontspanning en spanbou.
Moenie dat die "hoe" jou terughou nie. Laat Excelsior die stres hanteer, sodat jou kind weer kan floreer.

Woon ons aanlyn opedag by op Don 6 Nov, 18:00
Hier is die RSVP link: https://forms.gle/tohMYS1hSJeHeiXx5

Oorweeg jy tuisonderig vir jou kind? 🎓Dit is 'n groot besluit, maar die voordele is fantasties!Waarom tuisonderig 'n goe...
19/10/2025

Oorweeg jy tuisonderig vir jou kind? 🎓
Dit is 'n groot besluit, maar die voordele is fantasties!
Waarom tuisonderig 'n goeie keuse kan wees: ✅ Ouer en leerder is in volle beheer van die kwaliteit van onderrig. ✅ Julle kan self die studie- en vryetyd beheer vir 'n buigsame leefstyl. ✅ Leerders leer van vroeg af om hul eie lewens en tyd te beplan. ✅ Jy kan jou eie geloof en waardes by die onderrig insluit. ✅ Leerders kan teen hul eie pas werk om die werk te bemeester.
Maar tuisonderig beteken nie jy hoef dit alles alleen te doen nie! Dit is waar Excelsior se rol begin.
Ons ondersteun julle tuisonderig-reis deur: 📚 'n Vasgestelde struktuur te verskaf wat die leerder help om hul skoolwerk effektief te beplan. 🏡 'n Veilige, ondersteunende omgewing vir tuisonderrigleerders te skep. 🏫 Die "skool-ervaring" te gee, sonder die druk en eise van 'n groot skool. 🤸‍♂️ Die sosiale aspek terug te bring met gereelde pretdagte en funksies. ❤️ Gemoedsrus vir die ouer te gee, met die wete dat daar altyd ondersteuning is.
Klink dit na die perfekte balans vir jou gesin? Stuur vir ons 'n boodskap om meer uit te vind!

Die "Manne" by Excelsior het vandag besluit om "Formal" te wees. Lyk hulle nie te deftig nie.
16/10/2025

Die "Manne" by Excelsior het vandag besluit om "Formal" te wees. Lyk hulle nie te deftig nie.

You can also follow on Instagram to see more.
09/10/2025

You can also follow on Instagram to see more.

Goeie dag - Excelsior Akademie nooi u graag uit na ons aanlyn opedag op 6 November.           RSVP asb voor 3 Nov op die...
08/10/2025

Goeie dag - Excelsior Akademie nooi u graag uit na ons aanlyn opedag op 6 November. RSVP asb voor 3 Nov op die skakel hier onder:
Good day - Excelsior Academy cordially invites you to our online Open Day on the 6th of November. RSVP bevore 3 Nov on the link below:

RSVP link: https://forms.gle/tohMYS1hSJeHeiXx5

By Excelsior Akademie het u die vryheid om u kind se aanlyn kurrikulumverskaffer self te kies. Tans maak die meerderheid...
08/10/2025

By Excelsior Akademie het u die vryheid om u kind se aanlyn kurrikulumverskaffer self te kies. Tans maak die meerderheid van ons leerders van CambriLearn en Think Digital se kurrikulums gebruik. Hou gerus ons opedag-uitnodiging dop.
At Excelsior Academy, you have the freedom to choose your child's online curriculum provider yourself. Currently, the majority of our learners make use of CambriLearn and Think Digital's curriculums. Please keep an eye out for our open day invitation.

We are all on a break now but after the milkshakes we must use it to our advantage as the end of the year exams starts s...
02/10/2025

We are all on a break now but after the milkshakes we must use it to our advantage as the end of the year exams starts soon after we get back.

Exams and tests can be a major source of stress and anxiety for many students. This anxiety can significantly hinder performance if left unaddressed. Factors contributing to exam anxiety often include a lack of effective study techniques, unrealistic expectations, and overwhelming pressure to succeed.

With the right strategies, support, and motivation, however, it's possible to overcome these challenges, deal with exam stress, and approach exams with confidence.

To read more..
https://cambrilearn.com/blog/strategies-for-students-to-deal-with-exam-stress-and-anxiety

Address

7 Vlakvoëltjie Avenue
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 12:30

Telephone

+27872200698

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Excelsior aanlyn leersentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Excelsior aanlyn leersentrum:

Shortcuts

Share

Category