IS JOU KIND ‘N ENTREPRENEUR?
Hoërskool Centurion is bekend vir die praktiese vakke wat by die skool aangebied word met uitstekende fasiliteite en uitnemende spesialisonderwysers.
Nou het voornemende Woeries die geleentheid om hierdie vakke tydens werksessies by ons Akademiese Opedag op 26 Augustus 2026 te kom ervaar. Elke vakonderwyser van ons praktiese vakke staan gereed om vir voornemende leerders ‘n praktiese sessie met demonstrasies en eksperimente aan te bied, presies soos wat dit vir leerders aangebied word.
Hoërskool Centurion se praktiese vakke sluit in:
• Meganiese Tegnologie
• Elektriese Tegnologie
• Verbruikerstudies
• Fisiese Wetenskappe
• Lewenswetenskappe
Registreer hier om een van hierdie praktiese sessies tydens die Akademiese Opedag op 26 Augustus 2026 gratis by te woon: https://hscenturion.co.za/akademiese-opedag-2026/
Hoërskool Centurion Woerie - Kampus
Hoërskool Centurion is ‘n toonaangewende Afrikaanse hoërskool wat in Centurion die gemeenskap dien.
Hoërskool Centurion is in 1957 amptelik gestig en het oor die jare ‘n reputasie ontwikkel vir ons intieme familiekarakter en gesonde interpersoonlike verhoudings wat ons met ons leerders, ouers en gemeenskap bou. Hoërskool Centurion is ‘n toonaangewende Afrikaanse hoërskool wat in Centurion die gemeenskap dien deur Afrikaans as onderrigtaal te handhaaf. Alhoewel ons akademiese studierigting van gr
WOERIES STAAN EREWAG VIR O. 16- EN EERSTE RUGBYSPAN
Vandag was ’n besonderse dag by die Woeries. Die leerders het 'n erewag vir ons o. 16- en eerste span gestaan ná hulle uitstekende uitslae van die naweek.
’n Belofte is ’n belofte!
Ons hoof het ’n groot belofte gemaak: Indien 500 leerders opdaag om die spanne te ondersteun, sal hy sy hare afskeer.
Wel… 500 Woeries het opgedaag en die skool kom Vrydag om 12:00 uit! 🎉
Dit is ons Woerie-gees. Dit is ons Woerie-trots. En dít is wat gebeur wanneer ons as een skool saamstaan!
17/08/2026
BERGFIETS: LIGA-UITSLAE
CYCLE LAB MTB SCHOOL SERIES #3
Dankie aan elke speler, leerder en ouer wat Hoërskool Centurion ondersteun het!
Gereed vir jou nuwe skoolloopbaan? Registreer hier vir 2027:
https://hscenturion.co.za/index.php/graad-8-van-2027
17/08/2026
SAGTEBAL: LIGA-UITSLAE
CENTURION VS GARSFONTEIN
Dankie aan elke speler, leerder en ouer wat Hoërskool Centurion ondersteun het!
Gereed vir jou nuwe skoolloopbaan? Registreer hier vir 2027:
https://hscenturion.co.za/index.php/graad-8-van-2027
VIRSEKER NOORDVAAL “BOWL”-FINAAL
VIRSEKER NOORDVAAL “BOWL”-FINAAL
VIRSEKER NOORDVAAL “BOWL”-FINAAL
❤️
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Website
Address
118 Selborne Avenue, Lyttelton Manor
Centurion
0157
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 15:00 |
| Tuesday | 07:00 - 15:00 |
| Wednesday | 07:00 - 15:00 |
| Thursday | 07:00 - 15:00 |
| Friday | 07:00 - 14:00 |