Rietvlei Akademie - Lyttelton

Rietvlei Akademie - Lyttelton Afrikaanse Privaat skool - Bekostigbare privaatskool onderrig in klein klasgroepe met ondersteuning van ADHD- leerders

13/06/2023
Skakel ons gerus vir 'n afspraak. Ons sien uit om nuwe maats te ontmoet.
02/06/2023

Skakel ons gerus vir 'n afspraak. Ons sien uit om nuwe maats te ontmoet.

Ons is opsoek na 'n dinamiese en hardwerkende juffrou. Stuur gerus jou CV.
30/05/2023

Ons is opsoek na 'n dinamiese en hardwerkende juffrou. Stuur gerus jou CV.

Paar van ons maats wat die week aangewys is as 'Kind van die week'. Ons is trots op julle! Hou so aan.
26/05/2023

Paar van ons maats wat die week aangewys is as 'Kind van die week'. Ons is trots op julle! Hou so aan.

Kaskar was vetpret! Dankie aan elke ouer wat kom help en ondersteun het. Julle het die dag 'n groot sukses gemaak.
26/05/2023

Kaskar was vetpret! Dankie aan elke ouer wat kom help en ondersteun het. Julle het die dag 'n groot sukses gemaak.

Dit was wonderlik om Hemelvaart te vier met nagmaal.
24/05/2023

Dit was wonderlik om Hemelvaart te vier met nagmaal.

Welkom Pragtige Juf. Zani. Ons glo jy gaan vinnig inskakel en ook jou arendsvlerke sprei om tot hoër hoogtes by ons te v...
03/05/2023

Welkom Pragtige Juf. Zani. Ons glo jy gaan vinnig inskakel en ook jou arendsvlerke sprei om tot hoër hoogtes by ons te vlieg. Zani Van Der Merwe

Wat 'n absolute voorreg was dit om deel te wees van hierdie projek. Mag Club21 net groei van krag tot krag.Maroela Media
03/05/2023

Wat 'n absolute voorreg was dit om deel te wees van hierdie projek.

Mag Club21 net groei van krag tot krag.
Maroela Media

Ons maats weet hoe om in te kleur en kunstig te wees. Pragtig julle!
03/05/2023

Ons maats weet hoe om in te kleur en kunstig te wees. Pragtig julle!

Wat 'n pragtige leierinhuldiging! Sommer net 2 gesiggies wat straal van ons groep van 5 leerders. Dis wonderlik as famil...
03/05/2023

Wat 'n pragtige leierinhuldiging! Sommer net 2 gesiggies wat straal van ons groep van 5 leerders. Dis wonderlik as familie en vriende dit bywoon en ons help om hierdie leerders in leiers te ontwikkel.

Address

C/o Burger & Langebrink Road, Lyttelton Manor, Lyttelton
Centurion
0157

Opening Hours

Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 13:30

Telephone

+27674125036

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rietvlei Akademie - Lyttelton posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Rietvlei Akademie - Lyttelton:

Shortcuts

Share

Category