EduAchievers - Maths/Wiskunde Tutors

EduAchievers - Maths/Wiskunde Tutors Vat Wiskunde en Wetenskap na die volgende vlak!

* Konsep verduideliking.
* Eksamen voorbereiding. Passionate about Maths and Science

28/01/2026

As iemand jou R83 per klas vra vir Gr10-12 wiskunde klasse. Gaan eet eerder ‘n Wimpy burger en chippies met daai geldjies. Thank me later.

08/01/2026

Baie sterkte aan al ons Wiskunde en Wetenskap studente vir 2026. Mag die jaar net so suksesvol soos 2025 wees.

29/11/2025

Geluk aan al ons leerders die jaar. Super trots op julle.
Sien jul in 2026

23/10/2025

Opsoek na Rottweiler puppy. Verkieslik ‘n Reun. Oudtshoorn/George/Mosselbaai area.

12/03/2025

Sterkte aan al ons leerlinge met die toetsreeks.
Baie geluk aan die wat reeds toetsuitslae gekry het:
Dillen in Gr11: 80%
Emma in Gr12 92%.

14/01/2025

Wiskunde ekstra klasse Gr8-12 spasies beskikbaar. Klasse is tenvolle aanlyn. Beperkte spasie oor. Whatsapp gerus vir meer inligting.

Sterkte met 2025!

06/07/2024

Welkom terug in kwartaal 3. Graad 7-8 spasie beskikbaar vir enige leerders wat struikel met wiskunde of hul punt wil verbeter. Kontak ons gerus on jul plek te verseker.

Goeiedag ouers! Edu-Achievers Ekstra KlasseWiskunde klasse Gr4-9, spasies beskikbaar vir 2024. Kontak ons graag vir meer...
30/01/2024

Goeiedag ouers!

Edu-Achievers Ekstra Klasse

Wiskunde klasse Gr4-9, spasies beskikbaar vir 2024.

Kontak ons graag vir meer inligting.
Edu-Achievers - 0615879956 (Landswyd)

18/07/2023

Baie welkom terug aan al ons ekstra-klas leerders in Kwartaal 3.

Baie geluk met die uitstekende resultate wat jul behaal het gedurende kwartaal 2.

Sterkte aan al ons wiskunde en wetenskap leerders met die kwartaal. Ons staan bankvas agter julle.

Wiskunde Groete!!
💯

Moenie met jou hande in jou hare sit en wonder waarom x = y nie, laat ons toe om jou moeiteloos te ondersteun!
26/04/2023

Moenie met jou hande in jou hare sit en wonder waarom x = y nie, laat ons toe om jou moeiteloos te ondersteun!

Rus jou kinders toe vir Kwartaal 2, met ons bekwame dienste.
12/04/2023

Rus jou kinders toe vir Kwartaal 2, met ons bekwame dienste.

Baie welkom aan al ons leerders na die wel verdiende vakansie! Ons wiskunde en wetenskap klasse is weer volstoom aan die...
12/04/2023

Baie welkom aan al ons leerders na die wel verdiende vakansie! Ons wiskunde en wetenskap klasse is weer volstoom aan die gang. Geluk aan al ons ekstra klas leerders wat so goed presteer het in Kw1.

Daar is nog so n paar plekkies beskikbaar. Welkom om ons te kontak. Sterkte met die week!

Address

Centurion
0014

Opening Hours

Monday 15:00 - 17:00
Tuesday 15:00 - 17:00
Wednesday 15:00 - 17:00
Thursday 15:00 - 17:00
Friday 14:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 10:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EduAchievers - Maths/Wiskunde Tutors posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to EduAchievers - Maths/Wiskunde Tutors:

Shortcuts

Share

Category