Hallo Skool

Hallo Skool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hallo Skool, School, Rockfields Village, Block I, Rooihuiskraal Road, Rooihuiskraal North, Centurion.

          kleuterskool ECE voorskool fun voorskoolvreugde kids family
20/11/2025

kleuterskool ECE voorskool fun voorskoolvreugde kids family

Weeklikse Abreidsterapie-stimulasie groepe, gepas vir elke ouderom.🎨
03/11/2025

Weeklikse Abreidsterapie-stimulasie groepe, gepas vir elke ouderom.🎨

Van proe tot verf — ons leergierige kleintjies het met vrugte ontdek, geëksperimenteer en geskep! 🍎🍓🍊🍋www.halloskool.co....
24/10/2025

Van proe tot verf — ons leergierige kleintjies het met vrugte ontdek, geëksperimenteer en geskep! 🍎🍓🍊🍋

www.halloskool.co.za

Kyk hoe ons klein maatjies by Hallo Skool speel en ontdek! 🌟 Ons veilige en ruim buite-area in Rockfields Village bied d...
03/10/2025

Kyk hoe ons klein maatjies by Hallo Skool speel en ontdek! 🌟 Ons veilige en ruim buite-area in Rockfields Village bied die perfekte plek vir baba’s om te kruip, rol en hul wêreld te ontdek.

Elke oomblik is vol liefde en aandag, en ons sorg dat daar altyd tyd is vir tummy time, stimulasie en lag. Juffrou Misha hou ’n liefdevolle oog oor elke baba en maak seker dat hulle elke dag veilig en gelukkig kan speel.

Loer na ons skoolfooie: https://www.halloskool.co.za/dokumente

📞 073 619 9709
✉️ [email protected]
🌐 www.halloskool.co.za
📍 Rockfields Village, Blok I, Rooihuiskraal Noord, Centurion

In die hart van Rockfields Village Centurion bied Hallo Skool ’n groot en veilige buite speelgrond waar kleuters kan har...
01/10/2025

In die hart van Rockfields Village Centurion bied Hallo Skool ’n groot en veilige buite speelgrond waar kleuters kan hardloop, klim, gly en nuwe avonture beleef.

Hier kry kinders die ruimte om energie uit te leef, belangrike grootspierontwikkeling te oefen en sosiale vaardighede te versterk.

Maak ‘n afspraak en ontdek alles wat Hallo Skool vir jou en jou kleinding kan bied.

📞 073 619 9709
✉️ [email protected]
🌐 www.halloskool.co.za
📍 Rockfields Village, Blok I, Rooihuiskraal Noord, Centurion

🎶 By Hallo Skool is musiek meer as net klanke – dit is ’n manier om te leer, te ontdek en saam pret te hê. Met Musiek Ma...
29/09/2025

🎶 By Hallo Skool is musiek meer as net klanke – dit is ’n manier om te leer, te ontdek en saam pret te hê. Met Musiek Maestro kry elke kleuter die kans om ritme te voel, kreatiwiteit te ontwikkel en selfvertroue te bou.

Kom drink ’n koffie en ontdek alles wat Hallo Skool vir jou en jou kleinding kan bied.

📞 073 619 9709
✉️ [email protected]
🌐 www.halloskool.co.za
📍 Rockfields Village, Blok I, Rooihuiskraal Noord, Centurion

Playball is ingesluit by jou kind se skoolfooie! Playball is ’n wonderlike manier vir kinders om hul grootspiere te ontw...
26/09/2025

Playball is ingesluit by jou kind se skoolfooie!

Playball is ’n wonderlike manier vir kinders om hul grootspiere te ontwikkel, koördinasie te verbeter en selfvertroue te bou terwyl hulle aktief en gesond bly. Dit leer hulle spanwerk, luistervaardighede en die waarde van deursettingsvermoë – alles op ’n prettige en speelse manier.

Loer na ons skoolfooie: https://www.halloskool.co.za/dokumente

📞 073 619 9709
✉️ [email protected]
🌐 www.halloskool.co.za
📍 Rockfields Village, Blok I, Rooihuiskraal Noord, Centurion

Gelukkige Braaidag! 🇿🇦In Suid-Afrika is braai meer as net kosmaak – dit is deel van ons kultuur en ’n manier hoe familie...
24/09/2025

Gelukkige Braaidag! 🇿🇦

In Suid-Afrika is braai meer as net kosmaak – dit is deel van ons kultuur en ’n manier hoe families bymekaar kom. By Hallo Skool gee ons kleuters die kans om hierdie kosbare tradisie self te oefen.

Hallo Skool se fooie sluit in:
•⁠ ⁠Etes
•⁠ ⁠Naskool
•⁠ ⁠Arbeidsterapeut Stimulasie Groepe
•⁠ ⁠Skoolvakansie Programme
•⁠ ⁠Musiek Maestro
•⁠ ⁠Playball
•⁠ ⁠Skryfbehoeftes

Kom drink ‘n koffie en verken ons skool:
📞 073 619 9709
✉️ [email protected]
🌐 www.halloskool.co.za
📍 Rockfields Village, Blok I, Rooihuiskraal Noord, Centurion

By Hallo Skool glo ons dat die fondasie van leer en ontwikkeling reeds in die babaklas begin. Ons Christelike waardes lê...
22/09/2025

By Hallo Skool glo ons dat die fondasie van leer en ontwikkeling reeds in die babaklas begin.

Ons Christelike waardes lê die grondslag van alles wat ons doen – van die gebedjies voor ete tot die liefdevolle leiding van ons juffrouens. Só bou ons nie net vaardighede nie, maar ook harte wat van kleins af geanker is in geloof en liefde. 💛

Loer na ons skoolfooie: https://www.halloskool.co.za/dokumente

📞 073 619 9709
✉️ [email protected]
🌐 www.halloskool.co.za
📍 Rockfields Village, Blok I, Rooihuiskraal Noord, Centurion

Selfs ons kleinste babas kry kans om die wêreld te ontdek deur speletjies en sensoriese aktiwiteite. 🌞Hulle het buite in...
19/09/2025

Selfs ons kleinste babas kry kans om die wêreld te ontdek deur speletjies en sensoriese aktiwiteite. 🌞

Hulle het buite in die warm winterson met skeerroom geëksperimenteer – sag, skuimerig en vol nuwe sensasies. Hierdie soort spel help babas om hulle sintuie te ontwikkel, nuuskierigheid aan te wakker en sommer baie pret te hê!

Kom drink ‘n koffie by juffrou Misha en verken ons skool.

📞 073 619 9709
✉️ [email protected]
🌐 www.halloskool.co.za
📍 Rockfields Village, Blok I, Rooihuiskraal Noord, Centurion

Address

Rockfields Village, Block I, Rooihuiskraal Road, Rooihuiskraal North
Centurion
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hallo Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hallo Skool:

Shortcuts

Share

Category