Klein Duimpie

Klein Duimpie Klein Duimpie Mini Kleuterskool en Dagsorg Ons onderneem om elke kind lief te he, te vertroos, koester en te versorg, soos ons eie.

Soos u kan sien aan ons logo, “In God se hand”, besef ons die belangrike rol wat ons as onderwyseresse in hulle lewe het. Ons besef dat ons skool ook die belangrike rol moet vertolk van ‘n tweede ouerhuis. In ‘n informele en liefdevolle omgewing, wil ons u kind tot fisiese, psigiese en kognotiewe gebiede ten volle toerus om ten einde hul volle potensiaal te bereik.

Wat n lekker "mors dag" vir die Hasies
15/02/2016

Wat n lekker "mors dag" vir die Hasies

Wat n lekker dag
15/02/2016

Wat n lekker dag

Wat n lekker kuier " Ken mekaar" oggend saam met ons mammas
15/02/2016

Wat n lekker kuier " Ken mekaar" oggend saam met ons mammas

02/02/2016
Lily Ann jy darem so mooi vandag!
06/09/2014

Lily Ann jy darem so mooi vandag!

Dis heerlike lente die winter is verby........
06/09/2014

Dis heerlike lente die winter is verby........

Van die kleinste tot die grootste ( ek wil nou nie graag se oudste nie) het saam gekuier, Christiaan se baba sussie was ...
06/09/2014

Van die kleinste tot die grootste ( ek wil nou nie graag se oudste nie) het saam gekuier, Christiaan se baba sussie was hier, en dankie oupa Andries dat jy ook saam gekuier het! Hy is eintlik nog baie jonk hy draf elke oggend!

Address

Centurion

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Duimpie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Klein Duimpie:

Shortcuts

Share

Category