Pienkvoet-Pret Centurion

Pienkvoet-Pret Centurion Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Pienkvoet-Pret Centurion, Education, 389 Grant Street Eldoraigne, Centurion.

Pienkvoet-Pret bied heerlike en omvattende stimulasie klasse aan wat jou kind se algehele ontwikkeling stimuleer.Die klasse word in die volgende 4 groepe ingedeel om te verseker dat ouderdom spesifieke mylpale bereik word:
3-6, 7-12,13-21,22-36 Maande

28/08/2026

60 spesiale minute elke week saam met mamma!

Want drukkies kan nie wag tot later nie!!!!!!!
21/05/2026

Want drukkies kan nie wag tot later nie!!!!!!!

Elke klas is 'n "celebration" by Pienkvoet-Pret Centurion!!!!
14/05/2026

Elke klas is 'n "celebration" by Pienkvoet-Pret Centurion!!!!

05/05/2026

“Here we go again… 🎶 Mamma-week pret by

Mammas, die naweek is amper hier!Vertel my: Wat is iets van mamma-wees wat jou verras het, wat jy nooit regtig verstaan ...
26/02/2026

Mammas, die naweek is amper hier!
Vertel my: Wat is iets van mamma-wees wat jou verras het, wat jy nooit regtig verstaan het totdat jy self ’n mamma geword het nie?

18/02/2026

Hoe is liefie-week so vinnig verby!
Dankie aan elke mamma wat bygedra het tot die lekker atmosfeer in klassies en natuurlik na die tyd se koffie, koek en gesels!!!! Waardeer elkeen van julle!!🩷♥️

09/02/2026

Almal sê Januarie gaan te stadig verby, maar by ons het dit heeltemal te vinnig verby gegaan, seker te veel pret gehad. Sien uit na nog 'n maand se avonture saam my wonderlike mammas en hul lyfies!!!

Nog 'n groepie gereed om die wêreld aan te pak. So trots op die maatjies, jul maak my hart warm! Groot liefde en sterkte...
10/01/2026

Nog 'n groepie gereed om die wêreld aan te pak. So trots op die maatjies, jul maak my hart warm! Groot liefde en sterkte vir jul 2026 jaar!

So opgewonde om almal weer te sien!!!
03/01/2026

So opgewonde om almal weer te sien!!!

Nog pappa-week hoogtepunte!
07/11/2025

Nog pappa-week hoogtepunte!

Address

389 Grant Street Eldoraigne
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27662892936

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pienkvoet-Pret Centurion posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Pienkvoet-Pret Centurion:

Shortcuts

Share

Category