Pienkvoetjies Kleuterskool

Pienkvoetjies Kleuterskool Childcare service

Ek het die volgende goedjies te koop as iemand dalk belangstel.Magda - 082 356 4369Kontant asb.
22/10/2024

Ek het die volgende goedjies te koop as iemand dalk belangstel.
Magda - 082 356 4369
Kontant asb.

14/10/2024

Dit is met 'n baie seer hart dat ons na 18 jaar Pienkvoetjies se deure moes sluit.
Baie dankie vir al die Pienkvoet ouers wat ons deur die jare ondersteun het.
Ons gaan julle mis!

Ons het oop plekkies, kom loer gerus in.
14/07/2023

Ons het oop plekkies, kom loer gerus in.

Jou grootste prioriteit, is ook ons sin. 👶🏼Klein groepie en persoonlike aandag vir jou klein lyf. 🍼📞 Kontak ons gerus vi...
23/01/2022

Jou grootste prioriteit, is ook ons sin. 👶🏼Klein groepie en persoonlike aandag vir jou klein lyf. 🍼
📞 Kontak ons gerus vir meer inligting!

Ons het lekker Kersdag gevier in Desember!🎄
12/01/2022

Ons het lekker Kersdag gevier in Desember!🎄

As jy nog plekkie soek vir jou klein lyf vir 2022, ons help gerus. Kontak Magda by 0823564369 en kom maak ‘n draai!
12/01/2022

As jy nog plekkie soek vir jou klein lyf vir 2022, ons help gerus.
Kontak Magda by 0823564369 en kom maak ‘n draai!

13/11/2021

Daar's net nog 48 dae oor van 2021!
Tyd om jou kleinding se plekkie te boek. Besoek ons gerus in Wierdapark
Kontak Magda by 082 356 4369

Childcare service

As jy nog plekkie soek vir jou klein lyf vir 2022Kontak ons gerus!
13/11/2021

As jy nog plekkie soek vir jou klein lyf vir 2022
Kontak ons gerus!

REGISTRASIES VIR 2022 NOU OOP

Klein groepies, individuele aandag
Christelike beginsels

3 maande tot Graad RR

Kontak vir Magda by 0823564369

REGISTRASIES VIR 2022 NOU OOPKlein groepies, individuele aandagChristelike beginsels3 maande tot Graad RRKontak vir Magd...
28/10/2021

REGISTRASIES VIR 2022 NOU OOP

Klein groepies, individuele aandag
Christelike beginsels

3 maande tot Graad RR

Kontak vir Magda by 0823564369

22/10/2021
Baie geluk met jou 5de verjaarsdag, Owen. Mag jy 'n geseende jaar he.
22/07/2020

Baie geluk met jou 5de verjaarsdag, Owen. Mag jy 'n geseende jaar he.

Address

Senekal Str
Centurion
0157

Telephone

+27823564369

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pienkvoetjies Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Pienkvoetjies Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category