13/10/2022
Ons is super trots op jou Mieke-Nell van Rensburg
Congratulations to Mieke-Nel van Rensburg our Senior Instrumental, Senior Acting and our Senior Tripple Threat winner. Mieke-Nel won a year scholarship from PALI - Performing Arts Lifestyle Institute and an advanced workshop from LemonJack Studios. She also won a photo shoot from Picture Perfect Studios - Centurion
14/07/2022
Ons klein MusiekMuis Maestros se hempies is klaar!
Hoe pragtig is dit!?
Crafty HOOT
15/06/2022
Ons MusiekMuise leer hard aan die halfnoot en kwartnoot! En kan sommer al 'n rus ook herken!
Ons is die enigste studio wat só gefokusde voorprogram vir formele musiekonderrig het. Kontak ons as jy belangstel!
29/05/2022
Baie dankie Oos-Randse Kunstefees vir hierdie toekenning! DIE BESTE SANGSKOOL!
Ek is só dankbaar en trots op elkeen van my studente wat hierdie moontlik gemaak het!
28/05/2022
Sterkte aan almal wat vandag deelneem by KWTSA!
18/05/2022
All guitars need some Tender Loving Change 😉
New bridge pins, strings and some oil and love- good as new!
Music lessons aren't only about music, but also about caring for your instrument.
17/05/2022
| Die Gelofte word verleng |
Baie goeie nuus!
Na oorweldigende positiewe terugvoer en al die kaartjies wat amper uitverkoop is, is die besluit geneem om die Gelofte te verleng vir nog twee weke!!!
Kaartjies is nou aanlyn beskikbaar by www.afriforumteater.co.za
Spring gou!
Inhoud Huis Musiek Jannes Erasmus Jacomien De Wet Bernice West ILAN In Afrikaans AfriForum Starburst Promotions