19/04/2024
👋Word deel van Bambi🦌 Kleuterskool🏫 se Gholfdag.⛳️
Skryf🖊️ betyds in om teleurstelling te voorkom.🏌️♀️🏌️♂️
Dié blad verskaf inligting oor Bambi Kleuterskool in Lyttelton, Centurion
Bambi Kleuterskool wil 'n voorloper bly deur onafhanklik en volhoubaar 'n veilige omgewing te bied, waar kinders in liefde en met sekuriteit, uitnemende opvoeding en onderrig kan ontvang.
19/04/2024
👋Word deel van Bambi🦌 Kleuterskool🏫 se Gholfdag.⛳️
Skryf🖊️ betyds in om teleurstelling te voorkom.🏌️♀️🏌️♂️
27/02/2024
Kom ontmoet die Bambi familie by KIOWA SPUR Lifestyle Centurion
26/02/2024
24/11/2023
👋Elke dag is Opedag 😃
🏫Kom besoek ons gerus👍
📌Maak 'n afspraak tussen
08:00🕗 en 12:00🕛
☎️ (012) 664 5275 ☎️
👩🏫Sien daarna uit om u en u kindjie te ontmoet🦌
18/10/2023
👋Ouers, Vriende en Familie is welkom. 🥳🤩
📞Kontak die kantoor vir meer inligting.
☎️(012) 664 5275☎️
👋Liewe Ouers 👋
Ons hou Vrydag, 8 September 2023 ons Lente🌼 en Rugbydag🏉....
🏆WÊRELDBEKER 2023.... GO BOKKE!🇿🇦
👗Kleredrag👕🩳... Trek iets lenterig🌸 aan of rugbyklere👕🩳 om ons Springbokke🇿🇦 te ondersteun🎉....
🎊Wat moet leerders saam bring🎊... 'n Piekniek🧺 pakkie en sappie🧃/ koeldrankie🥤 (🚫geen blikkies koeldranke of energie koeldranke nie🚫)
👧👦Leerders mag hul eie gemerkte rugbybal🏉 saam bring vir die spesiale dag.👧👦
👀Ons sien uit na 'n dag vol pret en plesier.🤪
👋Dear Parents👋
We are having our Spring🌼 and Rugby🏉 Day on Friday, 8 September 2023.
🏆WORLD CUP 2023.... GO BOKKE!🇿🇦
👗What to wear👕🩳... A Spring🌸 or Rugby👕🩳 outfit.
🎊Learners must bring a picnic🧺 packet and juice🧃 with (🚫please no soft drinks or energy drinks🚫)
👧👦Learners may bring with a marked rugby🏉 ball.
👀We are looking forward to a funfilled day.🤪
24/07/2023
🎉🥳Kom geniet 'n prettige oggend saam met ons🥳🎉
🦌
| Monday | 07:00 - 17:30 |
| Tuesday | 07:00 - 17:30 |
| Wednesday | 07:00 - 17:30 |
| Thursday | 07:00 - 17:30 |
| Friday | 07:00 - 17:30 |