AfriForum Jeug

AfriForum Jeug Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from AfriForum Jeug, h/v DF Malan/& Unionstraat, Kloofsig, Centurion.

Om selfstandigheid onder jongmense te bevorder en die realiteite in Suid-Afrika te beรฏnvloed deur veldtogte te dryf en aktief vir jongmense se burgerregte standpunt in te neem. AfriForum Jeug is 'n burgerregte-organisasie wat nie verbind is aan enige politieke party nie en wat:
* op Christelike waardes geskoei is;
* studente se regte handhaaf;
* moedertaalonderrig beskerm;
* gesonde studentetradis

ies voorstaan; en
* dien as 'n bymekaar-kom-plek vir jong, moderne studente wat op 'n positiewe wyse 'n bydrae wil maak.

07/09/2026


Ons kweek selfstandigheid in gemeenskappe want ons is moeg gewag op die regering.

R500 kan 'n 1 mยฒ-gat herstel. ๐Ÿ’ช๐Ÿผ๐Ÿšง www.vuldiegat.co.za

03/09/2026

๐ŸŽ™๏ธ Episode 1 in NOU beskikbaar hiรฉr: https://youtu.be/1I9jyZUKvHs

Ruvรฉ Erasmus

Laat die jeug dit nou maar sรช as niemand anders wil nie.๐Ÿ‘€๐Ÿ”ฅ

03/09/2026

๐ŸฅŠ Boksklas โ€“ of was dit โ€™n bootcamp?! ๐Ÿ’ช๐Ÿ”ฅ

Die Tuks-tak hou in samewerking met MissFit Brooklyn geleenthede waar meisies hulself kan uitdaag, uit hul gemaksone kan klim en sommer lekker fiks word ook. Die eerste sessie het reeds plaasgevind, maar daar is nog op pad!

Kom daag jouself saam met ons uit! ๐Ÿ‘Š๐Ÿ”ฅ

02/09/2026

Wat moet ek met my lewe doen? ๐Ÿคท๐Ÿผโ€โ™€๏ธ๐Ÿฆธ๐Ÿปโ€โ™€๏ธ๐Ÿง‘๐Ÿผโ€๐Ÿš’๐Ÿ‘ฉ๐Ÿผโ€๐Ÿ’ป๐Ÿง‘๐Ÿผโ€๐Ÿณ

Kom luister gerus saam na episode een van ons podsend wat Donderdag 3 September om 15:00 op YouTube en Spotify beskikbaar gestel word! ๐ŸŽค

Laat die Jeug dit nou maar sรช | Episode een met Ruvรฉ Erasmus

02/09/2026

#๐—š๐—ฎ๐˜๐—ฉ๐˜‚๐—น
Kom ons maak die gate vol! ๐Ÿช๐Ÿšง

Gaan na www.vuldiegat.co.za en kies Bloemfontein en help om die ou Kimberley-pad oftewel 9de Laan se slaggate te vul.

1 mยฒ kan gevul word met slegs R500 ๐Ÿ˜‰

01/09/2026

Dis meer as net nuwe vaardighede aanleer, dis deel van vrouwees ๐Ÿงต๐Ÿฉท

Gelukkige lentedag ๐ŸŒนMag die blom binne jou aanhou blom in hierdie lenteseisoen. Bly bid en wees deel van iets groter.๐ŸŒน๐Ÿ’๐ŸŒท...
01/09/2026

Gelukkige lentedag ๐ŸŒน

Mag die blom binne jou aanhou blom in hierdie lenteseisoen. Bly bid en wees deel van iets groter.๐ŸŒน๐Ÿ’๐ŸŒท๐Ÿชป๐ŸŒป

Help ons om die ou Kimberley-pad weer rybaar te maak! ๐ŸšงOm 'n donasie te maak, besoek www.vuldiegat.co.za en kies Bloemfo...
31/08/2026

Help ons om die ou Kimberley-pad weer rybaar te maak! ๐Ÿšง

Om 'n donasie te maak, besoek www.vuldiegat.co.za en kies Bloemfontein.
๐ŸชฆR.I.V. munisipale diens. R.I.V. geduld.

AfriForum Bloemfontein

Hierdie Augustus geniet ons graag elke โ€œstikkieโ€ van vrouwees ๐Ÿชก๐Ÿงต๐Ÿ’›Ons Kovsies-tak hou in samewerking met The Sewing club ...
31/08/2026

Hierdie Augustus geniet ons graag elke โ€œstikkieโ€ van vrouwees ๐Ÿชก๐Ÿงต๐Ÿ’›

Ons Kovsies-tak hou in samewerking met The Sewing club ons eerste naaldwerkklas van nog baie!

Padel, pizza en pons | Lekker pizza en lekkerder pons!  ๐Ÿ•๐Ÿป๐ŸŽพ
28/08/2026

Padel, pizza en pons | Lekker pizza en lekkerder pons! ๐Ÿ•๐Ÿป๐ŸŽพ

Address

H/v DF Malan/& Unionstraat, Kloofsig
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

(27)86 10 200 30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AfriForum Jeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to AfriForum Jeug:

Shortcuts

Share