02/09/2026
Voornemende Ouerinligtingsoggend by Midstream College Kleuterskool 🎈
📅Woensdag 16 September 2026
⏰09:00 – 11:00
H/V Brakfontein- & Windsorweg, Midstream Estates
🌟GELUKKIGE KLEUTERS GERAT VIR MÔRE 🌟
👀Kom beleef ons Dagprogram in aksie – Slegs vir Ouers
🚀Begin op 'n alles-inklusiewe opvoedkundige reis vir kinders van 3-6 jr.
📚Ons bied:
🏫'n Veilige, ruim skoolomgewing, met Christelike waardes, waar kinders steeds kinders kan wees
👩🏫Allesomvattende, geïntegreerde kurrikulum waar kinders leer en ontwikkel deur konstruktiewe sensoriese spel en beweging
🗣️Aparte Afrikaanse en Engelse klasse
🎓B.Ed gekwalifiseerde personeel
👩🏫Lae personeel-tot-kind ratio
🏡3 kleuterskole om van te kies, gerieflik geleë, maklik bereikbaar en oop vir leerders binne en buite Midstream landgoed:
🏫Midstream College Kleuterskool
🏫Midlands Kleuterskool
🏫Midstream Ridge Kleuterskool
📩Navrae: ✉️[email protected] of ☎️012-9409299