03/09/2026
Yes, hierdie is daai graad 7 kamp van my...
Hierdie kamp is vir kinders wat eers in 2027 hoërskool toe gaan. Dit berei hulle ongelooflik goed voor met soveel praktiese wenke.
✅️Akademiese voorbereiding
✅️Deelname met nuwe aktiwiteite en hoe om al die b***e te juggle
✅️Nuwe maats en al die sosiale besluite wat daarmee gepaardgaan
✅️Die uitdagings wat soms wag met groepsdruk en verhoudinge
Dit word gehou by Mighty Apies Kampterrein net buite Pretoria per kind. Jy kan nou n deposito betaal en die res afbetaal tot by die kamp
Dit sluit die verblyf, etes en al die sessies, asook soceel om te doen, in. Zipline, volleyball, swem, basketball, modderbane, foozball, pool ens. Al die aktiwiteite is eie keuse en glad nie verpligtend nie.
Seuns en meises slaap obviously, apart. Daar is genoeg toesig en lewensveranderende praise en worship.
Hierdie is regtig n ongelooflike kamp!
Hier is die link vir bespreking 👇👇
https://grethawiid.co.za/gearkamp-graad-7-kampe-gauteng/
Vir enige navrae, kontak [email protected]