Zwarries Matrieks 1990

Zwarries Matrieks 1990

Share

Zwarries 1990 se blad

Photos from Hoërskool Zwartkop's post 02/02/2026

Pragtige kinders.

02/02/2026
13/12/2025

Wie onthou Mary Poppins?

Happy 100th Birthday To The Legendary Actor, Singer, Dancer, And All-Around Entertainer Dick Van D**e

14/01/2025

Kyk hoe jonk is die nuwe onnies!!

Zwarrie-land verwelkom nuwe onnies!

Hoërskool Zwartkop se nuwe skooljaar skop nie net met 437 splinternuwe graad 8 leerders af nie, maar daar is ook ’n paar nuwe onnies wat by die Zwarrie-familie aansluit.

Ons verwelkom graag die volgende onderwysers:

Agter vlnr: mnr. Phillip Botha, me. Haily-Jade Watkins, mnr. Harem Potgieter, mnr. Johnty Mattys en me. Linell Terblanché.
Middel vlnr: me. Zanré Janse van Rensburg, me. Anna van Heerden, mnr. Nico Lotter en mnr. Burger Nel.
Voor vlnr: me. Eloise de K**k, me. Tannith Farthing, me. Edith Joubert, me. Simonay Weitsz en me. Lize-Mari Venter.

Mag julle elke oomblik hier op Zwarrie-bodem geniet!

Photos from Hoërskool Zwartkop's post 21/11/2024

Geluk!!

21/11/2024

Wat van 'n 'garage party' vir ons 35ste reünie? 🤣

07/06/2023

Beste Graad 7!
Daar is nog 8 dae oor dan maak die E-Platform registrasies oop.

Want your school to be the top-listed School/college in Centurion?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address


Hoërskool Zwartkop
Centurion