23/07/2026
Liewe Pophuisfamilie
Welkom terug na 'n welkome rusperiode! Ons is baie bly om al ons leerders veilig terug te hê!
Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat een van ons naskool leerders, Liza van Rooyen, was die Graad 5 top leerder vir kwartaal 2!
Liza, baie geluk! Ons is só trots op jou! Harde werk bring belonging (Spreuke 14:23)
Wel gedaan!