Accounting Kids

Accounting Kids Verander jou nagmerrie in 'n bate vir jou toekoms met ekstra Rekeningkunde klasse vir skoliere vanaf Graad 8 tot Graad 12 in Afrikaans of Engels.

Sukkel jy met Rekeningkunde op skool of verstaan nie sekere beginsels? AccountingKids verduidelik Rekeningkunde vanaf die basiese beginsels en help jou om Rekeningkunde te verstaan, vinniger te werk, toepassingsvrae makliker te beantwoord en jou te help voor te berei vir toetse en eksamens. Groepsklasse met maksimum 5 kinders per klas of een tot een aandag. Klasse word in Afrikaans en Engels aangebied. Verander jou nagmerrie in 'n bate vir jou toekoms en raak lief vir Rekeningkunde.

04/01/2016
"Share" asseblief hierdie post met julle vriende en familie - wie weet daar is dalk iemand wat sukkel met Rekeningkunde ...
08/12/2015

"Share" asseblief hierdie post met julle vriende en familie - wie weet daar is dalk iemand wat sukkel met Rekeningkunde op skool en hierdie kan vir hulle 'n uitkoms wees. Baie dankie.

05/12/2015

Sukkel jou kind met Rekeningkunde op Hoerskool, hier is jou antwoord. Skakel my gerus vir meer inligting. Ekstra Rekeningkunde klasse nou beskikbaar in Midstream Estate.

Verander jou nagmerrie in 'n bate vir jou toekoms met ekstra Rekeningkunde klasse vir skoliere vanaf Graad 8 tot Graad 12 in Afrikaans of Engels.

Address

22 Bond Place
Centurion
1692

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Accounting Kids posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Accounting Kids:

Shortcuts

Share

Category