3D Christian Academy

3D Christian Academy Private school Graad 8 - 12
Grade 8 - 12

Deaney neem deel aan die A-Arts  dans kompitiesie met haar Jazz Novice Solo en sy kry n A en behaal 1ste plek met die ou...
05/09/2026

Deaney neem deel aan die A-Arts dans kompitiesie met haar Jazz Novice Solo en sy kry n A en behaal 1ste plek met die ouderdom groep 15 en onder. Sy kwalifiseer ook om aan die Raising to Fame deel te neem in 2027.

Deaney het Saterdag 29 Aug aan die WAG Gauteng  Qualifying Comp  Gimnastiek deel geneem.Sy het haar Gauteng ere klere on...
30/08/2026

Deaney het Saterdag 29 Aug aan die WAG Gauteng Qualifying Comp Gimnastiek deel geneem.
Sy het haar Gauteng ere klere ontvang en sy sal aan die Gauteng Woman Artistics Gymnastic Team verteenwoordig by SAs wat tydens die skool vakansie gaan wees (24 tot 27 Sept 26)
Baie geluk Deaney met jou prestasies, almal by 3D is baie trots op jou.

Baie dankie Danie van die kinderbeskermingseenheid vir 'n baie sinvolle praatjie oor vandagse tyd vol uitdagings en geva...
27/08/2026

Baie dankie Danie van die kinderbeskermingseenheid vir 'n baie sinvolle praatjie oor vandagse tyd vol uitdagings en gevare met betrekking tot sosiale media, selfone, invloed van vriende, en seksuelemisdaad tot kinders.

Life Science grade 11... Practical experiment on a pig's kidney. The learners enjoyed it very much.
26/08/2026

Life Science grade 11... Practical experiment on a pig's kidney. The learners enjoyed it very much.

Lewens wetenskap Gr 10... Die praktiese ontleding van 'n vark se hart. Baie dankie Juf. Estie vir die interresante aanbi...
25/08/2026

Lewens wetenskap Gr 10... Die praktiese ontleding van 'n vark se hart. Baie dankie Juf. Estie vir die interresante aanbied van die vak. Die kinders het dit baie geniet.

Deaney neem deel aan Gauteng Noord Gimnastiek op 21 Augustus o/14+ sy kwalifiseer en sy sal die Gauteng Noord span verte...
22/08/2026

Deaney neem deel aan Gauteng Noord Gimnastiek op 21 Augustus o/14+ sy kwalifiseer en sy sal die Gauteng Noord span verteenwoordig by die WAG Gauteng Gimnastiek wat plaas sal vind 28/29 Aug 26.

Deaney ontvang ook 1ste plek vir haar Beam roetine.

Deaney dans tydens die Eldokunstefees haar jazz solo en behaal goud met 88%.Baie geluk Deaney, almal by 3D is super trot...
20/08/2026

Deaney dans tydens die Eldokunstefees haar jazz solo en behaal goud met 88%.
Baie geluk Deaney, almal by 3D is super trots op jou.

16/08/2026

💚🌳 Uniekheid is koning 💚🌳

Admission for 2027 is now open.Limited space available.Gr 8 - 12CAPS curriculum Department of Education registered.Umalu...
16/08/2026

Admission for 2027 is now open.
Limited space available.
Gr 8 - 12
CAPS curriculum
Department of Education registered.
Umalusi registered.
SACAI registered.
Enquiry:
[email protected]
Tel: 012-660 0212
Cell: 066 242 0586
www.3dacademy.co.za

Baie dankie aan elke ouer, leerder en besoeker wat gehelp het om van 3D se entrepreneursdag 'n Groot sukses gemaak het. ...
14/08/2026

Baie dankie aan elke ouer, leerder en besoeker wat gehelp het om van 3D se entrepreneursdag 'n Groot sukses gemaak het. Die opgewondenheid was hoog, en daar was geen te kort aan oorspronklikheid nie. Heerlike eetgoed vir die hele gesin was beskikbaar, iets vir elkeen se smaak. Dan was daar die "hat & socks", waarvoor pryse gegee was vir die oorspronklikste. Ons sien baie uit na die volgende geleentheid.

Address

Plot 292, Witpensstekelstert Str, Celitisdal, Centurion (Old Centurion Christian School)
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 14:00

Telephone

+27126600212

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 3D Christian Academy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category