Via Remedia Akademie

Via Remedia Akademie Elke kind kan leer.Leerpotensiaal en akademiese vermoe bou 'n gesonde selfbeeld, selfvertroue en gesonde sosiale interaksie moet maksimaal ontwikkel word.

Ons is 'n Christelike sentrum wat Christelike waardes onderrig en navolg. Ons volg die CAPS-gebaseerde kurrikulum in lyn met die hoofstroomonderwys. Ons doen intensiewe remediering in lees, speling, skrif en wiskunde. Versnel onderrig om skolastiese agterstand in te haal. Ons doen studiemetodes vir effektiewe leer. Multisensoriese integrasie vir ontwikkeling van betroubare geheue.

09/04/2018

Address

Van Riebeecklaan 7
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Via Remedia Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category