Naskool Bakenkop

Naskool Bakenkop

Share

As alles gaan soos ons beplan, sal ons die eerste week van die tweede kwartaal open.

Photos from Naskool Bakenkop's post 25/01/2019

Gister was beslis een van dìe moeilikste dae van my lewe gewees. Hoe swaar is dit nie om afskeid te neem van soooveel geliefdes. Dan eens besef n mens hoe groot n mens se hart werklik kan wees. En dan besef n mens eens watse verskil jy in n ander se lewe gemaak het. Ek gaan julle almal vreeslik baie mis. Daar was opdraendes, maar daar was meer glimlagte, drukkies en briefies eat alles gewoonlik beter gemaak het. Totsiens Naskool Bakenkop, ek laat julle oor aan goeie hande. # # #

31/08/2018

Wat n ongelooflike dag. Skool met die Beste Gees kompetisie vanaf 6uur - 8uur vanoggend met Jackie Louw. Pieter Koen wat met n helikopter afgesak geword het. Live uitsending van Groot FM met Ruben Del Mars. Toe Kaskar dag vanaf 10uur. Kermis daarna vanaf 13:00 en toe sluit ons af met n Kekkel en Kraai braai waar 730 hoenders op die spit gebraai was 😲. Gaan groot of gaan huistoe ..... staan ons n kans om die gees beker WEER te wen 🤔🤔🤔🤔

Photos from Naskool Bakenkop's post 22/06/2018

Baie geluk aan ons kinders wat verkies was tot die Mnr & Mej Bakie kroning!!!

Photos from Naskool Bakenkop's post 09/12/2017

Ons afskeidsfunksie - lekker high tea gehad.

Photos from Naskool Bakenkop's post 09/12/2017

Ons maak kersversierings

Photos from Naskool Bakenkop's post 25/10/2017

Baie geluk aan ons kinders wat verkies is tot 2018 Leiers!!

Photos from Naskool Bakenkop's post 04/10/2017

Ons LilChef in-stappie gister het die kinders baie geniet.

Photos from Naskool Bakenkop's post 29/09/2017

Dis weer vakansietyd ..... en ons braai en hou partytjie. Twee juffrouens verjaar!

Photos from Naskool Bakenkop's post 25/08/2017

Somer is hier!

Julie Skoolvakansie 2017 22/07/2017

Dis wat ons aangevang het hierdie vakansie ...

April skoolvakansie 2017! 05/04/2017

Naskool Bakenkop Personeel

Want your school to be the top-listed School/college in Centurion?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


10 Underberg Str
Centurion
0157