Wolkskool

Wolkskool Videos, werkkaarte en assesserings
vir Gr 1 - Gr 12! Ons maak leer weer lekker!

Hoe gaan daardie skoolkennis vir Graad 9? 3 vrae. 3 antwoorde. Een kans om te bewys jy het nog wat dit vat. Swipe en wee...
28/09/2026

Hoe gaan daardie skoolkennis vir Graad 9?

3 vrae. 3 antwoorde. Een kans om te bewys jy het nog wat dit vat.

Swipe en wees eerlik: Hoeveel uit 3 het jy reg?

Volgende Maandag gaan ons hoërskool ernstig aanpak… Graad 10! 😏

Jan leer. Jan Wolkskool. Jan braai. Sy leerwerk is klaar, so nou kan die kole maar warm word. Ons hoop die 𝑎𝑛𝑑𝑒𝑟 Jan keu...
24/09/2026

Jan leer. Jan Wolkskool. Jan braai.

Sy leerwerk is klaar, so nou kan die kole maar warm word.
Ons hoop die 𝑎𝑛𝑑𝑒𝑟 Jan keur dié plan goed. 👀 Jan Braai
Lekker Erfenisdag van Wolkskool! 🔥

Okay… nou begin ons jou geheue behoorlik toets.Hierdie week: Graad 8! 3 vrae staan tussen jou en daardie 3/3. En onthou:...
21/09/2026

Okay… nou begin ons jou geheue behoorlik toets.

Hierdie week: Graad 8!

3 vrae staan tussen jou en daardie 3/3. En onthou: Google is steeds verbode.

Swipe, toets jouself en drop jou telling hieronder.

Volgende Maandag: Graad 9! 😏

Hierdie week is dit Graad 7 se beurt!3 vrae. Geen Google. Swipe en laat weet: Kry jy nog 3/3, of het Graad 7 jou gevang?...
14/09/2026

Hierdie week is dit Graad 7 se beurt!

3 vrae. Geen Google.
Swipe en laat weet: Kry jy nog 3/3, of het Graad 7 jou gevang?
Volgende Maandag: Graad 8! 😏

11/09/2026

Daardie “ek het niks meer oor om te gee nie”-gevoel ná ’n week se rekordeksamens.
Net nog ’n bietjie… die vakansie is amper hier!

Hierdie week vat ons Graad 6 aan! 3 vrae. Geen Google. Geen verskonings. Swipe en laat weet: 3/3 of raak dit nou ’n biet...
07/09/2026

Hierdie week vat ons Graad 6 aan!

3 vrae. Geen Google. Geen verskonings.

Swipe en laat weet: 3/3 of raak dit nou ’n bietjie moeiliker?

Volgende Maandag: Graad 7! 👀

Die voëltjies sing. Die blommetjies blom. Die huiswerk……is ongelukkig steeds daar. 📚😂          🌸
01/09/2026

Die voëltjies sing.
Die blommetjies blom.
Die huiswerk…

…is ongelukkig steeds daar. 📚😂

🌸

Hierdie week toets ons jou Graad 5-kennis.3 vrae. Geen Google. Swipe en laat weet: 3/3 of moet jy terug Graad 5 toe?Volg...
31/08/2026

Hierdie week toets ons jou Graad 5-kennis.

3 vrae. Geen Google.

Swipe en laat weet: 3/3 of moet jy terug Graad 5 toe?

Volgende Maandag: Graad 6! 👀

28/08/2026

Die 4 fases van enige toets:

1️⃣ “Maklik, ek het dié.”
2️⃣ “Wag… wat vra hulle?” 😳
3️⃣ “Ek het DEFINITIEF hierdie geleer…”
4️⃣ “JA! Nou onthou ek!” 💡😎

Toetsreeks, rekordeksamen of sommer net ’n Maandagtoets — mag fase 4 altyd betyds opdaag.

🤔 Hoeveel onthou jy REGTIG van skool?Ons begin hierdie week by Graad 4. 3 vrae. Geen Google.Swipe en laat weet: 3/3 of t...
24/08/2026

🤔 Hoeveel onthou jy REGTIG van skool?

Ons begin hierdie week by Graad 4.
3 vrae. Geen Google.
Swipe en laat weet: 3/3 of terug skool toe?

Volgende Maandag: Graad 5! 👀

Address

1st Floor, Block A, Trent Bridge Office Park
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:30
Tuesday 08:00 - 15:30
Wednesday 08:00 - 15:30
Thursday 08:00 - 15:30
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27715092588

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wolkskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Wolkskool:

Shortcuts

Share