Laerskool en Hoërskool Raslouw

Laerskool en Hoërskool Raslouw

Share

Hoërskool en Laerskool Raslouw is onafhanklike skole in Centurion wat gehalte onderwys bied. Onthou: Elke dag is opedag!

Hoërskool en Laerskool Raslouw is onafhanklike skole in Centurion wat gehalte onderwys bied sonder enige staatsbeïnvloeding.

02/12/2023

Baie geluk aan Daniël Krynauw, graad 8! Jy en jou gesin gaan lekker vakansie hou by Mabalingwe! Kom vertel asseblief hoe lekker dit daar was...

27/11/2023
22/11/2023

Sterkte aan die Hoërskool wat ook vandag met eksamen begin het.

Photos from Laerskool en Hoërskool Raslouw's post 20/11/2023

Laerskool Raslouw se eksamen het vandag afgeskop! Julle het hard gewerk Ratels, ons weet julle gaan goed doen met hierdie eksamen, byt net vas!





Photos from Laerskool en Hoërskool Raslouw's post 20/11/2023

Lekker pret by ons Idiome-dag wat Vrydag 17 November gehou was. 'n Lekker afsluiting voor die eksamen begin.







Photos from Laerskool en Hoërskool Raslouw's post 09/11/2023

Kyk hoe hou ons kinders klas op die Ratelplaas! Die glimlagte vertel die hele storie! Dit is sowaar 'n fees om 'n Ratel te wees!







Photos from AGA-SA-North Gauteng's post 06/11/2023

Dit was 'n baie lekker dag! Baie dankie aan al die Ratel-skuts wat daar was om die Dories te verwelkom by AGA-SA-North Gauteng. Ons sien uit daarna om julle volgende jaar by die verskillende kompetisies te sien.

28/10/2023

Number four, for South Africa 🇿🇦

Want your school to be the top-listed School/college in Centurion?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


H/v Baard/en Witpensstekelstertstraat, Raslouw
Centurion
0157