Leories Akademie

Leories Akademie Leories die ALLES-IN-EEN kurrikulumverskaffer vir Afrikaanse Tuisonderrig ouers. SACAI Geregistreerd

Sluit die week af met ’n dankbare hart en hou jou kop omhoog. 🌻✨ Selfs deur moeilike oomblikke bly jou lig waardevol. Ve...
04/09/2026

Sluit die week af met ’n dankbare hart en hou jou kop omhoog. 🌻✨ Selfs deur moeilike oomblikke bly jou lig waardevol. Vertrou die pad vorentoe en onthou: God is steeds besig met jou verhaal. πŸ™







✨ Wees vandag die lig wat iemand anders nodig het. ✨'n Glimlag, 'n vriendelike woord of 'n eenvoudige daad van omgee kan...
03/09/2026

✨ Wees vandag die lig wat iemand anders nodig het. ✨

'n Glimlag, 'n vriendelike woord of 'n eenvoudige daad van omgee kan dalk vir iemand meer beteken as wat jy ooit sal weet. ❀️

Kom ons kies vandag om hoop te bring, moed te gee en lig te wees waar ons ook al gaan. 🌟

πŸ“– β€œ...skyn soos ligte in die wΓͺreld.” – Filippense 2:15






🌿✨

✈️ By Leories Akademie glo ons in wΓͺreldklas onderrig, sterk waardes en ’n leeromgewing waar elke leerder die geleenthei...
02/09/2026

✈️ By Leories Akademie glo ons in wΓͺreldklas onderrig, sterk waardes en ’n leeromgewing waar elke leerder die geleentheid kry om te groei en te presteer. πŸŽ“πŸ”₯

πŸ“š Graad R tot Graad 12
πŸ’» 100% Aanlyn
🏑 Leer veilig vanuit die gemak van jou eie huis
🌍 Kwaliteit onderrig, waar jy ook al is!

πŸŽ‰ 2027 REGISTRASIES IS NOU OOP!

πŸ‘‰ Registreer hier vir 2027:
πŸ”— https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSdHwHcfP_olD9waU0rogQyGFd_Kd7kV3HjKjFNTrOopOICJWA/viewform

πŸ“ž 081 799 8691
πŸ“§ [email protected]
🌐 www.leoriesaanlynakademie.com

Leories Akademie – waar ons nie net hoog mik nie, maar die standaard hoog hou. βœˆοΈπŸŽ“









🌿✨ Mag jou vandag onthou: jy hoef nie al die antwoorde te hΓͺ om die volgende tree te gee nie. Vertrou God, hou moed en s...
02/09/2026

🌿✨ Mag jou vandag onthou: jy hoef nie al die antwoorde te hΓͺ om die volgende tree te gee nie. Vertrou God, hou moed en stap aan – Hy lei jou tree vir tree. πŸ™πŸ’›








πŸŽ“ 2027-REGISTRASIES IS NOU OOP! πŸŽ“Beplan u kind se toekoms met Leories Akademie! ❀️Ons registrasies vir 2027 is amptelik ...
01/09/2026

πŸŽ“ 2027-REGISTRASIES IS NOU OOP! πŸŽ“

Beplan u kind se toekoms met Leories Akademie! ❀️

Ons registrasies vir 2027 is amptelik oop! ✨

Voltooi asseblief u kind se registrasievorm om deel te wees van die Leories Akademie-familie in 2027.

πŸ“Œ 2027 REGISTRASIEFOOIE

πŸŽ“ Graad R – 9: R250 registrasiefooi per leerder
πŸŽ“ Graad 10 – 12: R500 registrasiefooi per leerder

🌟 Hierdie is ’n spesiale registrasie-aanbieding wat geldig is tot 15 Desember 2026.

⏰ Vanaf 16 Desember 2026 sal die normale registrasiefooie geld.

πŸ‘‰ 2027 Registrasievorm:

πŸ”— https://forms.gle/K5LSaeW5pCqLMctM6

Ons sien daarna uit om in 2027 saam met u en u gesin te stap op die pad van geloof, groei en uitnemendheid. 🌟

Baie dankie vir u ondersteuning en vertroue in Leories Akademie! ❀️








🌸 Lentedag is hier! πŸŒ»πŸ¦‹β€™n Nuwe seisoen bring nuwe hoop, nuwe energie en nuwe geleenthede om te groei en te blom. πŸŒ·β˜€οΈMag h...
01/09/2026

🌸 Lentedag is hier! πŸŒ»πŸ¦‹

’n Nuwe seisoen bring nuwe hoop, nuwe energie en nuwe geleenthede om te groei en te blom. πŸŒ·β˜€οΈ

Mag hierdie lente elke Leorie se hart vul met vreugde en elke dag ’n bietjie mooier maak. ❀️

Saam groei ons, saam blom ons! 🌻🌸







πŸŒ·πŸ¦‹β˜€οΈ

✨ Jou lig is uniek – laat dit skyn! ✨Moenie jou pad met iemand anders s’n vergelyk nie. God het jou met jou eie gawes, p...
01/09/2026

✨ Jou lig is uniek – laat dit skyn! ✨
Moenie jou pad met iemand anders s’n vergelyk nie. God het jou met jou eie gawes, persoonlikheid en doel geskep. πŸŒΏπŸ’›

Lig jou ken, ken jou lig en wees trots op wie jy is. πŸŒ…







Begin die nuwe week met jou kop omhoog en jou lig aan! β˜€οΈβœ¨Mag hierdie Maandag gevul wees met nuwe genade, nuwe geleenthe...
31/08/2026

Begin die nuwe week met jou kop omhoog en jou lig aan! β˜€οΈβœ¨
Mag hierdie Maandag gevul wees met nuwe genade, nuwe geleenthede en hoop. 🌻

β€œLaat julle lig sΓ³ skyn voor die mense…” – Mattheus 5:16 πŸ™








🌟 Waardevolle lesse vir die toekoms 🌟Elke groot droom begin met 'n klein besluit. Die keuses wat jy vandag maak – om har...
28/08/2026

🌟 Waardevolle lesse vir die toekoms 🌟

Elke groot droom begin met 'n klein besluit. Die keuses wat jy vandag maak – om hard te werk, vriendelik te wees, verantwoordelikheid te neem en nooit op te gee nie – vorm die mens wat jy mΓ΄re sal wees.

By Leories Akademie glo ons dat sukses nie oornag gebeur nie. Dit word gebou deur daaglikse goeie gewoontes, doelgerigte optrede en die moed om aan te hou groei, selfs wanneer die pad uitdagend raak.

πŸ’™ Jou toekoms word nie deur geluk bepaal nie, maar deur die keuses wat jy elke dag maak. Kies vandag om te leer, te groei en jou beste te gee – die res sal volg.








God is by jou – elke stap van die pad. ❀️Wanneer jy nie die pad vorentoe kan sien nie, vertrou Hom. Hy sien wat jy nie k...
28/08/2026

God is by jou – elke stap van die pad. ❀️

Wanneer jy nie die pad vorentoe kan sien nie, vertrou Hom. Hy sien wat jy nie kan sien nie en Hy sal jou lei. πŸ™

β€œVertrou op Hom, Hy sal jou lei.” – Spreuke 3:5







Address

Maud Road, Valhalla
Centurion
0185

Opening Hours

Monday 08:30 - 15:30
Tuesday 08:30 - 15:30
Wednesday 08:30 - 15:30
Thursday 08:30 - 15:30
Friday 08:30 - 14:00

Telephone

+27817998691

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leories Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Leories Akademie:

Shortcuts

Share

Category