Spiesgooi/ Javelin Coach: Leon Rheeder

Spiesgooi/ Javelin Coach: Leon Rheeder

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Spiesgooi/ Javelin Coach: Leon Rheeder, Personal coach, 1009 Rabie Road, Centurion.

Photos from Spiesgooi/ Javelin Coach: Leon Rheeder's post 08/04/2025

Congratulations to our "Javelin Champs" that performed at the South Africa High School Championships held in Bloemfontein. Jessica v Aswegen won silver for Girls Under 17. Lieze Victor won silver for Girls Under 19. Hannes Kruger came sixth for Boys Under 15. Well done to you all. Thank you Lord for all Your Grace and Blessings.

30/01/2023

So very proud of my athlete, Mckyla van der Westhuizen!

Mckyla van der Westhuizen walked away with the Female Prospect Athlete of the Year Award.

11/03/2018

Ek is sooooo trots op elkeen van julle wat die naweek net jul beste gegee het , my beker loop oor.
Dit wat vandag gebeur het is baie raar :-
Leandi O/15 wen met 37.75m AGN en Gauteng Skole ,
Savannah O/17 wen met 46.08 AGN en Gauteng Skole
Gestelle O/19 wen met 45.06 (PB) goud vir AGN sowel as Gauteng Skole.
Uitslae is dan soos volg vir die naweek se Kampioenskappe
O/15 Seuns -
Volker 5de Gauteng 52.79m en 1ste πŸ…(Goud) vir AGN
Berno 2de (silwer) met AGN 51.58
O/17 Seuns -
Robbie ontrek weens besering
O/15 Dogters -
Leandi 2 x goudπŸ…πŸ…
Mckayla 2de (silwer) vir AGN en 4de vir Gauteng Skole 35.43
Do/17
Savannah 2 x goudπŸ…πŸ…
Gailyn 4de en 5de 38.86
Do/19
Gestelle 2 x goudπŸ…πŸ…
ZanΓ© 3de (brons) met 36m
Altesaam 10 medaljes word gewen -
7 x goudπŸ…πŸ…πŸ…πŸ…πŸ…πŸ…πŸ…
2 x silwerπŸ…πŸ…
1 x bronzeπŸ…
Voorwaar 'n Prag prestasie van almal wat deelgeneem het aan AGN en Gauteng Skole Kampioenskappe die naweek.
Nogmals baie gelukπŸ‘πŸ‘πŸ˜πŸ˜ƒπŸ₯‡
Alle EER en Heerlikheid aan HOM wat dit toekom vir soveel seën en genade.❀

23/01/2018

Baie geluk aan elkeen wat vandag hul PB's gegooi het en wat rekords verbeter het:

InΓ© met jou rekord 40.30πŸ‘πŸ‘
Berno met jou rekord en PB 50.12πŸ‘πŸ‘
Volker met jou rekord en PB 52.98πŸ‘πŸ‘
Robbie met jou PB 64.58πŸ‘πŸ‘
Kayla met jou PB 32.827πŸ‘πŸ‘
Winston met jou PB 47.68πŸ‘πŸ‘

Vir die res van julle - moet nie moed verloor, ek en jy weet dat jy beter kon doen. Sit die kompetisie agter en vergeet van jou swak of terleurstelende prestasie.

Ek glo nogsteeds in elkeen van julle.
Net harder oefen en meer konsentreer vir Vrydag.
Sien julle mΓ΄re by die baan na skool.πŸ‘πŸ‘Œ

Photos from Spiesgooi/ Javelin Coach: Leon Rheeder's post 15/10/2017
05/10/2017
Want your school to be the top-listed School/college in Centurion?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


1009 Rabie Road
Centurion
0157