18/05/2026
Kry jou by die PAVILLION met ‘n lekker goue tekkie🤭🏆😂✨
Vir wie is die? Vir almal wat stres as hul die woord WETENSKAP hoor, hier is 'n plek om rustiger te raak! Who are we?
Ons probeer wetenskap oor te dra op 'n vars en nuwe manier, verstaanbaar vir almal ! Ons waarborg 'n 90 minute les waarin jy nooit verveeld sal wees nie ! For those who stress every-time they hear the word SCIENCE, this is the place to RELAX ! We present science in a new and fresh way, logical to everybody ! We guarantee a 90 minute lesson in which you'll never be bored !
18/05/2026
Kry jou by die PAVILLION met ‘n lekker goue tekkie🤭🏆😂✨
MET ‘n LEKKER GOUE TEKKIE ✨
KRY JOU BY DIE PAVILLION 💙
LEKKER MATT! Ons is gaande oor ons graad 8’s en sien so uit om saam met hulle tot Matriek toe te journey!
KRY JOU BY DIE PAVILLION! 💙
Tannie René en haar Pavillion-sak REPRESENT! 🤭✨
FEBRUARIE DIARIES ft. ❤️❤️❤️❤️
FEBRUARIE DIARIES!
Want dit is vir ons belangrik om actually van FISIESE WETENSKAP te hou! 😬
03/03/2026
KRY JOU BY DIE PAVILLION! 🤭✨
| Monday | 14:30 - 20:00 |
| Tuesday | 14:30 - 20:00 |
| Wednesday | 14:30 - 20:00 |
| Thursday | 14:30 - 20:00 |