Misa Muis Babahuis

Misa Muis Babahuis Misa Muis Babahuis is n klein kleuterskool met Christelike waardes. Ons bied baie liefde en sorg aan elke klein mensie.

Jou kind is nie vir ons n nommer nie, maar wel deel van n familie.

08/09/2026

Maak musiektyd lekker.....vir die kinders!!!

Lente Piekniek 2026
08/09/2026

Lente Piekniek 2026

04/09/2026

Lente is Hier.

01/09/2026

Welkom Lente 🌻🌻

Hierdie week leer ons nie net van Lente nie, maar ons geniet die hitte wat dit vir ons bring. 🌼πŸͺ΄πŸ¨πŸ§ƒβ˜€οΈ
31/08/2026

Hierdie week leer ons nie net van Lente nie, maar ons geniet die hitte wat dit vir ons bring. 🌼πŸͺ΄πŸ¨πŸ§ƒβ˜€οΈ

Hierdie week leer ons oor al die tipe vervoer wat in die lug is. ✈️πŸͺ‚πŸšπŸš€
17/08/2026

Hierdie week leer ons oor al die tipe vervoer wat in die lug is. ✈️πŸͺ‚πŸšπŸš€

Hierdie week se tema is Wilde diere.πŸ˜πŸ¦’πŸ¦
03/08/2026

Hierdie week se tema is Wilde diere.πŸ˜πŸ¦’πŸ¦

πŸŽ‰ Vakansieprogram by Misa Muis is in volle swang! πŸŽ‰Van Karakter dag tot Vlaggie Vang – elke dag is propvol pret, laggies...
01/07/2026

πŸŽ‰ Vakansieprogram by Misa Muis is in volle swang! πŸŽ‰

Van Karakter dag tot Vlaggie Vang – elke dag is propvol pret, laggies en avontuur. 🌈✨ Ons maatjies geniet elke oomblik en daar lΓͺ nog baie opwindende aktiwiteite voor. Die vakansie was nog nooit sΓ³ lekker nie! 🐭❀️

🌟Nog 'n lekker dag vol leer en speel by Misa Muis! 🌟
03/06/2026

🌟Nog 'n lekker dag vol leer en speel by Misa Muis! 🌟

Met n nuwe maand wat begin, beteken dit n nuwe seisoen ook. Hierdie week se tema:
01/06/2026

Met n nuwe maand wat begin, beteken dit n nuwe seisoen ook. Hierdie week se tema:

Address

113 Tugela Avenue
Centurion
0147

Opening Hours

Monday 06:45 - 17:15
Tuesday 06:45 - 17:15
Wednesday 06:45 - 17:15
Thursday 06:45 - 17:15
Friday 06:45 - 17:15

Telephone

+27625619803

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Misa Muis Babahuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category