22/09/2022
“n Dag by Jungle Junction” konsert 2022. Die kinders was ongelooflik. Dankie aan elke ouer vir jou teenwoordigheid en ondersteuning. Dankie aan ons onderwysers wat n ongelooflike produksie op die planke gesit het. Ons is baie trots op elke kind, ouer en onderwyser.