25/05/2021
Gr. 4-7 Wisk. & Afr. Aanlyn lesse - Lyttelton, Centurion.
https://www.old-school-tutor.co.za
Die negatiewe effek op leerders wat die Covid verwante onsekerhede in skole inhou, is kommerwekkend. Hulle akademiese vordering hoef nie daardeur benadeel te word nie. Kontak my gerus om jou kind gedurende hierdie tydperk addisioneel te help.
Better grades with expert tutoring. Reset your Maths and/or Afrikaans experience. Grades 4 to 7. Online Tutoring with Carin Kotzé Centurion, South Africa