Johan Claassen Neuro-Coach

Johan Claassen Neuro-Coach Dr. Johan Claassen is a Neuro Coach. Via: Personal/Zoom

Counseling: Relief of anxiety, stress, frustrations, and helplessness
Coaching: Something in your unconscious history might keep you stuck - I can help our brain process this.

My gebed vir jou!Gebeure en omstandighede kan ons oorweldig en ons uitkyk op die lewe en toekomsverwagting negatief laat...
21/12/2025

My gebed vir jou!
Gebeure en omstandighede kan ons oorweldig en ons uitkyk op die lewe en toekomsverwagting negatief laat word.

Deur die krag, herstel en vernuwing van die Heilige Gees en met hulp hoef ons nie met 'n donker toekomsverwagting te leef nie.

Geseënde Kersfees en `n oorvloedig geseënde 2026!  My spreekkamer open weer Dinsdag, 6 Januarie 2026. Kontak my nou reed...
17/12/2025

Geseënde Kersfees en `n oorvloedig geseënde 2026!

My spreekkamer open weer Dinsdag, 6 Januarie 2026. Kontak my nou reeds vir afsprake.

Frustrasies, stres en gevoel van hulpeloosheid wat nie deur die brein geprossesseer is nie kan blokkasies word wat verho...
25/11/2025

Frustrasies, stres en gevoel van hulpeloosheid wat nie deur die brein geprossesseer is nie kan blokkasies word wat verhoed dat on in die lewe kan voder en presteer. As jou stresvlakke langdurig hoog is, moet ons so gou moontlik gesels.

Almal van ons het soms net `n oor, `n skouer of meelewing nodig!
21/11/2025

Almal van ons het soms net `n oor, `n skouer of meelewing nodig!

16/11/2025
Die jaar eis sy tol! Gelukkig is optimale funksionering ook `n ander realiteit.
13/11/2025

Die jaar eis sy tol! Gelukkig is optimale funksionering ook `n ander realiteit.

80-90% van ons besluite en reaksies vind vanuit ons liggaamsgeheue plaas. Ons is meestal totaal onbewus hiervan.
04/11/2025

80-90% van ons besluite en reaksies vind vanuit ons liggaamsgeheue plaas. Ons is meestal totaal onbewus hiervan.

With te Neuro-Coach Method we facilitate a process where information or body memory which got stuck as freeze responce, ...
28/10/2025

With te Neuro-Coach Method we facilitate a process where information or body memory which got stuck as freeze responce, can be processed. The result - a life lived again! Contact me for more information.

Persoonlik wens ek dat ek tydens my skooljare sulke hulp en ondersteuning gehad het toe ek hierdie lewensbelangrike keus...
03/06/2025

Persoonlik wens ek dat ek tydens my skooljare sulke hulp en ondersteuning gehad het toe ek hierdie lewensbelangrike keuses moes gemaak het.

"Uitbranding" is die uiterste wanhoop wat ek beleef het. Dit begin egter ongemerk en stres, frustrasie en hulpeloosheid ...
27/05/2025

"Uitbranding" is die uiterste wanhoop wat ek beleef het. Dit begin egter ongemerk en stres, frustrasie en hulpeloosheid het voor die episode my "nuwe normaal" geword. Ek kon weer opstaan en lewe! Ander nie! Wanneer ek om my kyk, leef baie mense binne hierdie destruktiewe "normaal". Volgens my is dit onnodig.

Address

Centurion

Opening Hours

Monday 09:00 - 12:00
Tuesday 09:00 - 12:00
Wednesday 09:00 - 12:00
Thursday 09:00 - 12:00
Friday 09:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Johan Claassen Neuro-Coach posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share