BrightCloud

BrightCloud Afrikaans ekstra klasse en opsommings vir graad 7 tot 12. Ek het drie jaar terug besluit om my passie vir Afrikaans en om tieners te help, te kombineer.

Die klasse wat ek aanbied word volgens skole se vakbeplanning gedoen. Klasse is weekliks en ekstra hersieningsklasse voor eksamens word ook aangebied.

So sluit ons die jaar en ‘n skoolloopbaan af. Hierdie kids was my 1ste Gr8-klas en ook die 1ste klas wat ek begin tutor ...
24/11/2025

So sluit ons die jaar en ‘n skoolloopbaan af. Hierdie kids was my 1ste Gr8-klas en ook die 1ste klas wat ek begin tutor het. My proefkonyne. My babas is nou groot. Dankie vir alles wat ek by julle geleer het. Dankie vir al die lag, gesels en harde werk. Ek is trots op elkeen van julle.
Dankie ook aan die ouers vir julle ondersteuning deur die afgelope 5 jaar. Saam het ons ‘n pad gestap en vriende geword. Julle kids sal altyd ‘n baie spesiale plek in my hart hê.

Dít is wat my werk so belonend maak. Hierdie Gr9-kind het baie wat teen hom tel, maar hy styg bo dit uit en werk baie ha...
04/09/2025

Dít is wat my werk so belonend maak. Hierdie Gr9-kind het baie wat teen hom tel, maar hy styg bo dit uit en werk baie hard. Hy het ook ‘n mamma wat bankvas agter hom staan. My hart bars van trots!!

07/01/2025
So trots op my leerders se uitslae en vordering. Dit is die resultate van harde werk en deursettingsvermoë.
11/12/2024

So trots op my leerders se uitslae en vordering. Dit is die resultate van harde werk en deursettingsvermoë.

“Konsentreer op die volgende tree, nie die pad wat nog voorlê nie.”Tree vir tree mik ons hoër om uiteindelik sulke resul...
09/10/2024

“Konsentreer op die volgende tree, nie die pad wat nog voorlê nie.”
Tree vir tree mik ons hoër om uiteindelik sulke resultate te kry. Só trots op my kids!

Baie dankie vir die wonderlike resensies!
14/09/2024

Baie dankie vir die wonderlike resensies!

Die sprong tussen Gr7 en Gr8 is baie groot. Veral in Afrikaans. Dit is só belangrik dat ‘n laerskoolkind ‘n goeie gronds...
10/09/2024

Die sprong tussen Gr7 en Gr8 is baie groot. Veral in Afrikaans. Dit is só belangrik dat ‘n laerskoolkind ‘n goeie grondslag in tale en Wiskunde moet hê. Dit is net so belangrik dat kinders moet besef dat hulle vir Afrikaans moet leer. Afrikaans is ‘n leervak waar die reëls toegepas moet word.

Ek het hierdie jaar begin om Gr7’s te help met Afrikaans sodat hulle gereed is vir Gr8. Elke kind kan presteer volgens hul eie vermoë deur harde werk en goeie voorbereiding.

Dit is heerlik om sulke terugvoer te kry.

Heerlik om sulke terugvoer te kry!
19/07/2024

Heerlik om sulke terugvoer te kry!

Address

25 Hoepoe Str, Wierda Glen Estate
Centurion

Telephone

+27826030998

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BrightCloud posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to BrightCloud:

Shortcuts

Share

Category