Die Lighuisie Naskool en Dagsorg

Die Lighuisie Naskool en Dagsorg Na 12 jaar van Pierie Wierie se bestaan het ons geskuif en verander na Die Lighuisie Naskool en Dags

06/11/2020

Inskrywings vir 2021 nou oop skakel nou teen 2020 fooie.

Hou ons kinders besig gedurende die lock down en laat die kleintjies bietjie Gr 1 Wiskunde hersien. 1 bladsy vir 'n dag
30/03/2020

Hou ons kinders besig gedurende die lock down en laat die kleintjies bietjie Gr 1 Wiskunde hersien. 1 bladsy vir 'n dag

Ons nuwe Gr R kids
15/01/2020

Ons nuwe Gr R kids

Voorspoedige nuwe jaar aan al ons kliente mag 2020 voorwaar 'n baie goeie jaar vir almal wees.
01/01/2020

Voorspoedige nuwe jaar aan al ons kliente mag 2020 voorwaar 'n baie goeie jaar vir almal wees.

Graag wil ons al ons kliente 'n Geseende Kersfees toe wens. Indien julle iewers heen gaan hierdie feesgety, ry versigtig...
24/12/2019

Graag wil ons al ons kliente 'n Geseende Kersfees toe wens. Indien julle iewers heen gaan hierdie feesgety, ry versigtig en kom veilig terug.

Pierie Wierie Naskool, was gestig deur Maxi Maartens in Junie 2009. Maxi het 'n groot liefde vir kinders en dus is kinde...
15/12/2019

Pierie Wierie Naskool, was gestig deur Maxi Maartens in Junie 2009. Maxi het 'n groot liefde vir kinders en dus is kinders baie lief vir haar. Die naskool skep 'n tuiste vir jou kinders weg van die huis af. Die naskool waar kinders nog kinders kan wees.

Ons verseker dat jou kind versorg is en besig gehou word gedurende skool vakansies en gedurende skool, neem en gaan haal ons hulle by skool aktiwiteite na skool en help met huiswerk.

Kontak ons vandag nog om te verseker jou kind het 'n plekkie vir 2020

Lekker jaar afsluitings partytjie
29/11/2019

Lekker jaar afsluitings partytjie

Address

Corner Of Olive And Fergus Road, Valhalla
Centurion
0185

Opening Hours

Monday 06:00 - 17:30
Tuesday 09:00 - 17:30
Wednesday 06:00 - 18:00
Thursday 06:00 - 17:30
Friday 06:00 - 17:30

Telephone

083 734 3018

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Lighuisie Naskool en Dagsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share