04/06/2020
'n Trader in 6dae met ekstra R115 000 se shopping money sodra lockdown verby is
Elkeen het trauma in sy lewe. Na 'n motorongeluk 2013 het my lewe verander. Besigheid het harde hou gekry en moes ek verkoop om werkers, kliente en verskaffers 'n toekoms te bied. Het ek nou onverwags weer 'n droom en vooruitsig. Die laaste ding wat ek na breinskade gedink het sou moontlik wees is om te trade. Met Alex en Uan se hulp, verduidelik, verduidelik, baie geduld het ek 'n ongelooflike week verlede week beleef. My rekening het met R115 000 gegroei in 6 dae. My doelwit was om via google R2000 se Sasol aandele te koop na aanleiding van RSG praaitjie in April. Die voltooi van aansoek vorm op google was bo my vuurmaak plek en vergeet ek toe maar daarvan. 2 Dae later bel Dirk en gesels ons 'n uur. Dit is nou 3 weke later, ek sukkel om dit te glo maar beskou myself wyser. Don't judge the book by its cover x