17/02/2023
SEAD (graad R-7) fokus op virtuele-klas wat aangebied word deur gekwalifiseerde onderwysers. Die CAPS-kurrikulum word gevolg en aangevul deur Laerskool Hennopspark. Leerders wat deel is van SEAD kan deel word van ๐๐ฎ๐ฒ๐ฟ๐๐ธ๐ผ๐ผ๐น ๐๐ฒ๐ป๐ป๐ผ๐ฝ๐๐ฝ๐ฎ๐ฟ๐ธ se buitemuurse aktiwiteite.