Carlin Babas en Kleuters

Carlin Babas en Kleuters Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Carlin Babas en Kleuters, School, 106 Panorama Road, Centurion.

Hierdie week wat kom se tema is: Emosies ๐Ÿ˜€๐Ÿ™‚โ˜บ๏ธ๐Ÿฅฐ๐Ÿคฉ๐Ÿ˜ค๐Ÿ˜ ๐Ÿ˜ณ๐Ÿ˜ฅ๐Ÿ˜ช๐Ÿ˜ฎโ€๐Ÿ’จ๐Ÿฅบ
10/08/2026

Hierdie week wat kom se tema is: Emosies ๐Ÿ˜€๐Ÿ™‚โ˜บ๏ธ๐Ÿฅฐ๐Ÿคฉ๐Ÿ˜ค๐Ÿ˜ ๐Ÿ˜ณ๐Ÿ˜ฅ๐Ÿ˜ช๐Ÿ˜ฎโ€๐Ÿ’จ๐Ÿฅบ

๐ŸŒท Geseรซnde Vrouedag! ๐ŸŒทAan al ons kosbare Juffies, Moedertjies, Oumatjies, Tannies, Vriendinne en elke besondere vrou daa...
09/08/2026

๐ŸŒท Geseรซnde Vrouedag! ๐ŸŒท

Aan al ons kosbare Juffies, Moedertjies, Oumatjies, Tannies, Vriendinne en elke besondere vrou daar buiteโ€ฆ ๐Ÿ’—

Mag jy vandag onthou hoe waardevol, besonders en geliefd jy is.

โ€™n Vrou se hande versorg,
haar woorde bemoedig,
haar hart het lief,
en haar teenwoordigheid maak โ€™n verskil op maniere wat sy soms nooit eers sal besef nie. ๐ŸŒธ

Dankie vir elke drukkie, elke gebed, elke sagte woord, elke opoffering en elke keer wat jy iemand anders se wรชreld โ€™n bietjie mooier maak.

Mag jy altyd weet dat God jou met โ€™n doel geskape het, dat jou lewe betekenis het en dat die liefde wat jy saai, in soveel klein hartjies voortleef. ๐Ÿฉท

โ€œSy is met krag en waardigheid beklee, en sy lag oor die dag wat kom.โ€
โ€” Spreuke 31:25

๐ŸŒผ Geseรซnde Vrouedag aan elke kosbare vrou!
Mag julle vandag รฉn elke dag gevier, gekoester en waardeer word. ๐ŸŒท๐Ÿ’

Met baie liefde
Carlin-familie ๐Ÿ’š

Hierdie week wat kom se tema is: Emosies ๐Ÿ˜€๐Ÿ™‚โ˜บ๏ธ๐Ÿฅฐ๐Ÿคฉ๐Ÿ˜ค๐Ÿ˜ ๐Ÿ˜ณ๐Ÿ˜ฅ๐Ÿ˜ช๐Ÿ˜ฎโ€๐Ÿ’จ๐ŸฅบOns gaan daagliks inligting stukkies plaas oor emosionele ontwik...
08/08/2026

Hierdie week wat kom se tema is: Emosies ๐Ÿ˜€๐Ÿ™‚โ˜บ๏ธ๐Ÿฅฐ๐Ÿคฉ๐Ÿ˜ค๐Ÿ˜ ๐Ÿ˜ณ๐Ÿ˜ฅ๐Ÿ˜ช๐Ÿ˜ฎโ€๐Ÿ’จ๐Ÿฅบ

Ons gaan daagliks inligting stukkies plaas oor emosionele ontwikkeling. Hou gerus ons blad dop ๐Ÿ˜‰

Lekker sensoriese resepte vir die langnaweek:๐Ÿ’š๐Ÿ‘‘
07/08/2026

Lekker sensoriese resepte vir die langnaweek:

๐Ÿ’š๐Ÿ‘‘

๐Ÿ’š๐Ÿ‘‘
06/08/2026

๐Ÿ’š๐Ÿ‘‘

oor Help! My Baba Verwerp Growwe Kos!

Moet ons moeite doen om growwe kos bekend te stel as โ€˜n baba nie belangstel nie? Die antwoord is โ€œJA!โ€ Ons fokus dikwels op mylpale soos kruip en eerste woorde, maar daar is ander belangrike
vaardighede wat ook aan die einde van die eerste jaar ontwikkel en een van hulle is om te leer kou.
Teen 8โ€“10 maande is die meeste babas gereed om kos met meer tekstuur te verken, en teen 12 maande is hulle gewoonlik gemaklik met fyngedrukte kos en sagte vingerkos soos piesangstrokies of gestoomde groente.

Vind die volledige an aflaaibare hulpmiddel op ons webblad hier:
https://aonetwerk.co.za/feite-en-wenke/

Hulp vir opvoeders en ouers met komplimente van die .
Let wel, hierdie inhoud is onderhewig aan outeursreg.



FEDSAS LAPA Uitgewers SAOU Nasionaal / National VivA Afrikaans

Hierdie week se klankie: ๐Ÿ’š๐Ÿ‘‘
02/08/2026

Hierdie week se klankie:

๐Ÿ’š๐Ÿ‘‘

Hierdie week se tema: ๐Ÿ‘€๐Ÿ‘‚๐Ÿฝ๐Ÿ‘ƒ๐Ÿผ๐Ÿ‘…โœ‹๐Ÿผ
02/08/2026

Hierdie week se tema: ๐Ÿ‘€๐Ÿ‘‚๐Ÿฝ๐Ÿ‘ƒ๐Ÿผ๐Ÿ‘…โœ‹๐Ÿผ

๐Ÿ’š๐Ÿ‘‘
01/08/2026

๐Ÿ’š๐Ÿ‘‘

Laaste daggie van ons kLeUrE-week:๐Ÿงก๐Ÿ’œ๐Ÿ‘๐Ÿ†๐Ÿฆ๐Ÿ‡๐Ÿฅ•๐Ÿชป๐Ÿงถโ˜‚๏ธ๐Ÿฆบ๐Ÿช๐Ÿฉณโ€œElke kleur is besonders, maar vandag het ons die watmte van oranje gevi...
31/07/2026

Laaste daggie van ons kLeUrE-week:

๐Ÿงก๐Ÿ’œ๐Ÿ‘๐Ÿ†๐Ÿฆ๐Ÿ‡๐Ÿฅ•๐Ÿชป๐Ÿงถโ˜‚๏ธ๐Ÿฆบ๐Ÿช๐Ÿฉณ

โ€œElke kleur is besonders, maar vandag het ons die watmte van oranje gevier en die skoonheid van pers.โ€

Baie dankie aan ons besonderse personeel wat elke dag so mooi en vrolik beplan en gemaak het! Ons waardeer julle moeite en ooglopende liefde vir ons klein kampioene! ๐Ÿ’œ๐Ÿงก๐Ÿ’œ๐Ÿงก๐Ÿ’œ๐Ÿงก๐Ÿ’œ๐Ÿงก

Baie geluk aan Imรฉ Grobler in die Gogga klas wat vandag 3๏ธโƒฃ jaar oud is! Ons wens vir jou net alles wat mooi is toe en b...
31/07/2026

Baie geluk aan Imรฉ Grobler in die Gogga klas wat vandag 3๏ธโƒฃ jaar oud is! Ons wens vir jou net alles wat mooi is toe en bid Pappa God se seรซn en beskerming oor jou! Mag jy altyd weet hoe kosbaar en geliefd jy is! ๐Ÿ’š๐Ÿ‘‘๐Ÿฅณ

Address

106 Panorama Road
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 16:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27764237131

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Carlin Babas en Kleuters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Carlin Babas en Kleuters:

Shortcuts

Share

Category